# Union federation COSATU has criticised president Cyril Ramaphosa’s approval of salary increases for public office-bearers, calling the move “tone-deaf” and “beyond shameful”. Members of the national executive, National Assembly, and permanent delegates to the National Council of Provinces will receive a 3.5-percent increase. Four-percent increase is earmarked for judges and magistrates in the Constitutional […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys het ʼn volledige lys aangevra van skole wat nog nie ʼn oorsig van hul toelatings- en taalbeleide voltooi het nie, asook die redes daarvoor. Dit hou verband met die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Voorsitter Joy Maimela sê die departement het die komitee ingelig daar is vordering, maar ook […]
# Parliament’s portfolio committee on Correctional Services says it will ensure that the Department of Correctional Services complies with court orders arising from the case involving former G4S Security employees at Mangaung Correctional Centre, now known as Grootvlei Correctional Centre. The Labour Court found the department in contempt of court for failing to insource staff […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Wysigingswet op Kopiereg het nou ook ernstige ekonomiese skade aangerig. Dis een van die redes waarom Suid-Afrika nie meer deel is van Amerika se Wet op Groei en Geleenthede in Afrika nie. Die Konstitusionele Hof het in Junie dele van die wet ongrondwetlik verklaar. Jaco Mulder van die VF […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het onthul 177 lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is tussen April 2025 en Augustus vanjaar strafregtelik aangekla. Hiervan is 118 aangekla van korrupsie en 59 van regsverydeling. In antwoord op ʼn parlementêre vraag het Cachalia gesê 115,566-miljoen-rand is aan 767 beamptes betaal wat strafregtelik aangekla is. Hy […]
# Parliament’s portfolio committee on Basic Education has requested a detailed list of schools that have not yet completed reviews of their admission and language policies, along with reasons for these outstanding reviews. This relates to the Basic Education Laws Amendment Act. Committee chairperson Joy Maimela says the Department of Basic Education informed the committee […]
# The Freedom Front Plus says that, after a decade of uncertainty created by the Copyright Amendment Bill, it has now also caused serious economic damage, after it was cited as one of the reasons for the termination of South Africa’s African Growth and Opportunity Act benefit. In June this year, the Constitutional Court found […]
# Die vakverbond SAFTU sê Suid-Afrika moet nooit massa-werkloosheid as normaal aanvaar nie omdat agter elke statistiek ʼn persoon is wat die reg ontneem word om vir hulleself en hul gesin te sorg. Die land se werkloosheidskoers het in die derde kwartaal vanjaar tot 33,7-persent gestyg teenoor die 33.6-persent in die tweede kwartaal. Volgens die […]
# President Cyril Ramaphosa vra sterker samewerking tussen die regering, universiteite en nasionale wetenskaprade om Suid-Afrika se ekonomiese probleme en werkloosheid te hanteer en vernuwing te bevorder. Hy het die presidensiële vergadering met universiteite se visekanseliers en nasionale wetenskaprade gister by die Uniegebou in Pretoria toegespreek. Ramaphosa sê geen ontwikkelende staat kan suksesvol wees sonder […]