# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê rampgevare moet geassesseer word voordat behuisingsprojekte goedgekeur word. Dit volg te midde van toenemende kommer oor uiterste weerstoestande wat huise en infrastruktuur beskadig, gemeenskappe verplaas en lewens eis. Simelane sê voorkoming van rampe moet deel wees van elke fase van behuising: van die verkryging van grond […]
# Solidarity has welcomed the DA and Freedom Front Plus’ planned action within the Government of National Unity regarding the African Growth and Opportunity Act. The FF Plus has formally declared a dispute within the GNU, while the DA has indicated that the matter will be placed on the Cabinet agenda, with the potential to […]
# Die vakbondfederasie SAFTU sê die toenemende politieke geweld en moord tref die hart van die land se demokrasie. Dit volg na die moord Dinsdagaand op twee ANC-jeuglede en twee ander in Katlehong, Ekurhuleni. Ten minste 43 mense is in die eerste nege maande van die jaar in vermeende politieke sluipmoorde dood. Asive Dyani van […]
# Minister of Human Settlements Thembi Simelane has called for disaster risk assessments to be conducted before housing projects are approved. This comes amid growing concerns about severe weather events that have damaged homes and infrastructure, displacing communities and claiming lives. Simelane says disaster prevention must be integrated into every stage of housing delivery, from […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste het na drie agtereenvolgende boekjare se ongekwalifiseerde ouditmenings ʼn vrywaringsoudit vir die 2025/2026-boekjaar ontvang. Vrugtelose en verkwistende uitgawes het van 947-duisend-rand in die 2024/2025-boekjaar toegeneem tot 12,6-miljoen-rand in 2025/2026. Dit sluit in 6,4-miljoen-rand vir verstekvonnisse nadat hofsake nie bygewoon is nie, en ses-miljoen-rand se rente op agterstallige munisipale rekeninge. […]
# Local government association SALGA asks resources practitioners to help attract skilled professionals and technical experts to local government. CEO Sithole Mbanga says the country needs its best talent where the impact is most immediate. He says municipalities are where policy meets daily life; where water, sanitation, roads, electricity, human settlements and local economic development […]
# Die ANC verwelkom die uitkoms van COSATU se 15de Nasionale Kongres en die resolusies wat aanvaar is. Een van die belangrike resolusies is dat die vakverbond die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party in die plaaslikeregeringsverkiesing in November sal ondersteun. Dit ten spyte van die SAKP se besluit om onafhanklik van die drieparty-alliansie aan […]
# The South African Federation of Trade Unions says the escalating political violence and killings strike at the heart of the country’s democracy. This follows the killing of two ANC Youth League members and two others in Katlehong, Ekurhuleni, on Tuesday evening. At least 43 people have been murdered in suspected political assassinations in the […]
ʼn Amptenaar van die Grensbestuursowerheid by die Maseru-grenspos is gearresteer nadat hy blykbaar paspoorte onwettig gestempel het. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die ondersoek volg nadat inligting van die Staatsekerheid-agentskap ontvang is oor Lesotho-burgers se paspoorte wat gemonitor word. Sy sê volgens intelligensie is die paspoorte vermoedelik van Limpopo na Ladybrand vervoer om […]