# Die Verkiesingskommissie het ‘n rekordaantal van 2,6-miljoen aansoeke om spesiale stemme goedgekeur voor die plaaslike verkiesing op 4 November. Dit verteenwoordig ‘n toename van 131-persent vergeleke met die verkiesing van 2021. Spesiale stemme sal op 2 en 3 November uitgebring word deur mense wat nie op verkiesingsdag kan stem nie. Die hoofuitvoerende beampte van […]
# Twee beweerde slagoffers in die verkragtings- en seksuele gereedmaking-saak teen die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya, het die Landdroshof in Randburg gevra om hom in aanhouding te hou. Hulle het in slagofferverklarings wat in die hof voorgelees is, vrese geopper oor hul veiligheid indien Sibiya op borgtog vrygelaat word. Die 16-jarige klaagster beweer Sibiya […]
# Union federation COSATU has elected Mike Shingange as its new president. The federation’s outgoing president, Zingiswa Losi, has been elected as general secretary. More than one-thousand-800 delegates voted at the federation’s 15th national congress in Kempton Park. Shingange defeated Mabutho Cele, while Losi beat outgoing general secretary Solly Phetoe. Susan Khumalo was elected first […]
# The Electoral Commission has approved a record 2.6-million special vote applications ahead of the 4 November local government elections. This is a 131-percent increase compared with the 2021 elections. Special votes will take place on 2 and 3 November for people who cannot vote on election day. IEC CEO Sy Mamabolo told the media […]
# The Electoral Commission says preparations are progressing well ahead of the 4 November local government elections, with more than 66-percent of the 79-million ballot papers already printed. The commission’s Sy Mamabolo told a media briefing all 23-thousand-696 voting stations have been secured, while recruitment and training of election officials are underway. Mamabolo added the […]
# Two alleged victims in the rape and sexual grooming case against former deputy national police commissioner Shadrack Sibiya have urged the Randburg Magistrate’s Court to keep him behind bars. In victim impact statements read in court, they expressed fears for their safety if Sibiya were to be released on bail. The 16-year-old complainant alleges […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die regering se nuwe waterstrategie dui nie duidelik aan wanneer probleme opgelos sal word, hoe verbeterings befonds gaan word of wie aanspreeklik gehou sal word nie. OUTA steun planne om waterverliese te verminder, infrastruktuur te herstel en geskikte personeel aan te stel, maar sê van die teikens vir 2030 […]
# ‘n Nuwe Ipsos-ondesoek toon dat 75,4-persent van Suid-Afrikaanse kleinhandelaars sigarette verkoop onder die minimum belastingdrempel van 27-rand per pakkie. Die navorsing het onwettige produkte in al nege provinsies gevind, insluitend sommige formele kleinhandelwinkels. British American Tobacco South Africa sê onwettige sigaretverkope ondermyn plaaslike vervaardiging en tabakboerdery. Die maatskappy skat dat die regering jaarliks 30-miljard-rand […]
# Die voormalige adjunk-nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya se regsverteenwoordiger, Estelle Kilian, het in die Randburgse Landdroshof in Gauteng aangevoer hy is nie ‘n vlugrisiko nie en sal nie inmeng met getuies nie. Sibiya doen aansoek om borgtog in sy seksuele misdrywe-saak. Kilian sê hy het onderneem om nie met staatsgetuies in verbinding te tree nie. […]