# Die uitvoerende hoof van AgriSA, Johann Kotzé, beklemtoon die belangrikheid van gebalanseerde handelsbande tussen Suid-Afrika en die Verenigde State om die huidige spanning te verlig. Kotzé het ná ‘n sake-afvaardiging se besoek aan Washington, kommer uitgelig oor die onlangse Amerikaanse tariewe van 30-persent op uitvoere, insluitend sitrus en makadamianeute. Hy het in gesprek met […]
# AfriForum het ‘n hofsaak in die Noord-Gautengse Hooggeregshof aanhangig gemaak om die Wet op Onteiening, Wet 13 van 2024, ongrondwetlik te verklaar. Hy voer aan die wet bedreig private eiendomsreg wat onteiening sonder vergoeding toelaat. AfriForum waarsku dit kan lei tot misbruik deur owerhede wat swak bestuur word. Woordvoerder Ernst van Zyl sê AfriForum […]
# Transnet Port Terminals has reported a 21-percent year-on-year increase in citrus export volumes handled in April compared to last-year. Transnet Port Terminals has hired 256 additional staff to support growth, and acquired 100 new pieces of equipment. The Citrus Growers Association forecasts a 3.6-percent rise in total citrus exports this year, despite potential US […]
# ‘n Senior navorser van die Instituut vir Globale Dialoog, Mikatekiso Kubayi, sê vandag se ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, is ‘n belangrike geleentheid om bilaterale betrekkinge te evalueer en te verbeter. Kubayi het teenoor Newzroom Afrika die noodsaaklikheid beklemtoon om doeltreffende aspekte van die vennootskap te identifiseer en […]
# AgriSA CEO Johann Kotzé emphasises the importance of balanced trade ties between South Africa and the United States to alleviate current tensions. Following a business delegation’s visit to Washington, Kotzé highlighted concerns over recent US-imposed 30-percent tariffs on exports, including citrus and macadamia nuts. He told Newzroom Afrika that maintaining reciprocal trade agreements are […]
# Statistiek Suid-Afrika sê die jaarlikse verbruikersinflasiekoers het in April tot 2,8-persent gestyg, vanaf 2,7-persent in Maart. Die styging was hoofsaaklik te wyte aan ‘n skerp toename in die prys van voedsel en nie-alkoholiese drank, wat met vier-persent jaar-op-jaar gestyg het. Vleispryse het die grootste verhogings gesien, met ‘n styging van 2,3-persent in ‘n enkele […]
# President Cyril Ramaphosa is vandag in Washington DC, vir hoëvlakgesprekke met die Amerikaanse president Donald Trump. Volgens TimesLive word Ramaphosa vergesel deur ‘n unieke afvaardiging insluitend die miljardêr Johan Rupert en gholflegendes Ernie Els en Retief Goosen. Die gesprekke is daarop gemik om ‘n handelspakket aan te bied met ‘n gasooreenkoms en ‘n alternatief […]
# Die African Transformation Movement het die nuus ten sterkste veroordeel dat president Cyril Ramaphosa en sy administrasie beplan om Elon Musk se Starlink en Tesla in die land te verwelkom deur wette te ontduik. Die ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, sê nie Musk of enige ander miljardêr het die reg om landswette te oortree nie. Hy […]
# ‘n Houeraanleg van 285-miljoen-rand gaan in die Bayview-distrik van die hawe in Richardsbaai ontwikkel word na ‘n ooreenkoms tussen Grindrod Eyamakhosi Joint Venture en Transnet se Nasionale Hawe-owerheid. Die projek sal die hawe se jaarlikse houvermoë van 50-duisend tot 200-duisend twintig-voet-eenhede verhoog. Na verwagting sal dit ook ongeveer 122 permanente werksgeleenthede skep wanneer dit […]