# AfriForum has welcomed the Finance minister Enoch Godongwana’s budget speech as a step in the right direction, praising cuts to government spending. However, the group warns that high tax rates and unadjusted tax brackets continue to hinder growth. Spokesperson Louis Boshoff says the bloated cabinet and rising salary bill must be addressed. He adds […]
# Die jaarlikse Afrika-Kredietgraderingskonferensie in Kaapstad wil binnelandse finansiering deur middel van kredietgraderings ontsluit. Die tweedaagse geleentheid het graderingsontleders, ekonome en beleidmakers bymekaar gebring om die rol te bespreek van kredietgraderings wat langtermynontwikkeling bevorder. Die geleentheid wil Afrika se kredietgraderingsinfrastruktuur verbeter en volhoubare ekonomiese groei bevorder. Belangrike besprekings sluit in deursigtigheid, vooroordeel in internasionale graderings, […]
# The Africa Annual Credit Ratings Conference in Cape Town is unlocking domestic financing through credit ratings. The two day event has united rating analysts, economists, and policymakers to discuss the role of credit ratings fostering long-term development. The event aims to enhance Africa’s credit rating infrastructure and promote sustainable economic growth. Key discussions include […]
# President Cyril Ramaphosa is in Washington, DC, waar die Withuis die rooi tapyt vir sy amptelike besoek uitrol. Amerikaanse soldate het met vlae van al 50 state in ‘n ry gestaan toe Ramaphosa opgedaag het om met president Donald Trump te vergader. Die program sluit ‘n seremoniële verwelkoming, die ondertekening van die besoekersboek, ‘n […]
# Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die infrastruktuurbelegging van een-duisend-miljard-rand wat in die nasionale begroting uiteengesit is, verwelkom. Die minister het die noodsaaklikheid beklemtoon om Infrastruktuur Suid-Afrika te formaliseer deur wetgewing om projekkoördinering en -uitvoering te lei. Macpherson sê ISA is die sleutel tot transformasie deur Suid-Afrika in ‘n konstruksieterrein te […]
# President Cyril Ramaphosa is in Washington, DC, where the White House is rolling out the red carpet for his official visit. US Colour Guard soldiers lined up with flags from all 50 states as Ramaphosa arrived to meet with President Donald Trump. The programme includes a ceremonial welcome, signing of the visitors’ book, a […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging verwelkom die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit om nie die Gesondheidsbevorderingsheffing, algemeen bekend as die suikerbelasting, in sy jongste begroting te verhoog nie. Die handhawing van die huidige koers vermy verdere skade aan werksgeleenthede in landelike gebiede in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die organisasie se voorsitter, Higgins Mdluli, sê die […]
# Public Works minister Dean Macpherson has welcomed the one-trillion-rand infrastructure investment outlined in the national budget. The minister stressed the need to formalise Infrastructure South Africa through legislation to lead project coordination and execution. Macpherson says ISA is key to transforming South Africa into a construction site, unlocking jobs and economic growth. He highlighted […]
# Die GOOD-party sê 2025 se begroting slaag daarin om ‘n fiskale gaping van 69-miljard-rand te vul, maar vertraag broodnodige hervormings. Die party waarsku dat besnoeiings aan voorpunt-dienste en -infrastruktuur dienslewering kan benadeel. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, het kommer uitgespreek oor vertragings met die opgradering van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se spoorweg-sinjaalstelsels en die […]