# The head of the Investigating Directorate Against Corruption, Andrea Johnson, has told the Madlanga Commission the directorate obtained a Section 27 affidavit from Member of Parliament Fadiel Adams through solicitation. Johnson said this was after receiving a referral letter from suspended Police minister Senzo Mchunu’s office. Responding to the chairperson of the commission, Mbuyiseli […]
# Die Gautengse regering is verkies tot visepresident van ‘n wêreldwye netwerk van subnasionale regerings wat klimaatsake, bioverskeidenheid en volhoubare ontwikkeling aanvuur, Africa of Regions4. Die aanstelling is tydens die netwerk se algemene vergadering bevestig. Die Gautengse LUR vir Omgewingsake, Ewan Botha, sê die rol sal Afrika se stem in wêreldwye klimaatbesprekings versterk, toegang tot […]
# Die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie getuig die senior ondersoeker Brian Padayachee het die Artikel 27-verwysing in die ondersoek waarby die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, betrek word, eers ontvang nadat hy by die saak aangesluit het. Johnson het op vrae van voorsitter Mbuyiseli Madlanga toegegee Padayachee […]
# Standard Bank expects the South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee to consider another interest rate increase when it meets this week. June inflation rose to five-percent from 4.5-percent in May, driven mainly by higher fuel prices and public transport costs, leaving inflation well above the Reserve Bank’s three-percent target. The bank’s Elna Moolman […]
# Die adjunkminister van Verdediging en Militêre Veterane, Bantu Holomisa, sê vennootskappe tussen die openbare- en privaat sektor kan help om Suid-Afrika se verdedigingsvermoë te versterk ondanks beperkte staatsbefondsing. Hy het tydens die verdedigingsbedryf se lekgotla in Pretoria aan die SABC gesê sulke vennootskappe kan militêre behuising, infrastruktuur, grensveiligheid en die opknapping van toerusting ondersteun […]
# The High Court in Johannesburg has ruled that defense lawyer Advocate Nardus Grove, representing accused number two, Tiego Floyd Mabusela at the Vusimusi Matlala trial, may not use still photographs taken to cross-examine State witness Bethwell Cele. The former security guard is testifying in the attempted murder trial linked to the 2022 shooting of taxi […]
# Die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het onskuldig gepleit op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery aan die begin van haar verhoor in die Hooggeregshof in Pretoria. Dit hou verband met bewerings dat sy tussen 2014 en 2021 tydens haar termyn as minister van Verdediging omkoopgeld van 4,5-miljoen-rand gevra […]
# Suid-Afrika se verbruikersinflasiekoers het verlede maand tot vyf persent gestyg teenoor 4,5 persent in Mei – die hoogste sedert Junie 2024 toe dit op 5,1 persent gestaan het. Statistiek Suid-Afrika sê vervoer, behuising en nutsdienste was die hoofbydraers tot die toename. Die hoër inflasiekoers weerspieël stygende kostes waarmee huishoudings en sake-ondernemings te kampe het. […]
# Build One South Africa welcomed Finance Minister Enoch Godongwana’s decision to convene a meeting to consider the removal of the Public Investment Corporation board. BOSA leader Mmusi Maimane says the move acknowledges deep governance failures at the institution. The party’s Graham Charters calls for an independent interim board, a forensic investigation, public disclosure of findings […]