# Build One South Africa vra die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, om rekenskap te gee van die skoolverlatingskrisis in die land. Sowat 450-duisend leerders het uit die stelsel verdwyn voordat hulle graad 12 gehaal het. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dringende ingryping is nodig om die probleem te hanteer. Hy sê dit […]
# Die Nasionale Ontwikkelingsagentskap sê armoede en voedsel-onsekerheid is onskeibaar. Vandag is Wêreldvoedseldag wat herdenk word onder die tema “Hand aan Hand vir Beter Voedsel en ‘n Beter Toekoms”. Die agentskap se woordvoerder, Lesego Ranchu, sê dit is belangrik om die koördinering van die voedselstelsel te versterk om die uitkoms van voldoende voedsel- en voedingsekerheid […]
# Die UDM het ‘n verslag deur Frontline Africa Advisory met die titel “Die Impak van Deïndustrialisering op Klein Dorpe: Gevallestudies oor Lichtenburg en Komati”, verwelkom. Die verslag bied ‘n ontleding van hoe die ineenstorting van klein dorpies se industriële vermoë werkloosheid vererger het, munisipale volhoubaarheid verswak het en die sosiale struktuur van plaaslike gemeenskappe […]
# Die Activists and Citizens Forum sê dit sal interessant wees om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se getuienis voor die parlementêre ad hoc-komitee te hoor. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en politieke inmengery in die strafregstelsel. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig Mchunu dat hy betrokke was by die ontbinding van die taakspan […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta is bemoedig deur die stelsels wat die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen se integriteit moet beskerm. Umalusi het aangekondig meer as ʼn miljoen kandidate by drie assesseringsliggame is geregistreer om die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen af te lê wat volgende week begin. Die drie assesseringsliggame is die Departement van Basiese Onderwys, die […]
# The Nuclear Industry Association of South Africa is calling on the government to unlock investment in nuclear infrastructure, skills development, and research and innovation. This is as global demand for low-carbon energy and critical minerals accelerates. South Africa plans to add five-thousand megawatts of new nuclear capacity, a project which will be implemented in […]
# ActionSA has expressed concern over the ongoing delay in the release of the crime statistics for the first quarter of the 2025/2026 financial year. The figures were due at the end of August. ActionSA’s Dereleen James says this latest failure comes amid deepening turmoil within the Police Ministry, marked by uncertainty over the acting […]
# Build One South Africa is calling on the minister of Basic Education, Siviwe Gwarube, to account for the school dropout crisis in the country. Approximately 450-thousand learners have disappeared from the system before even reaching Grade 12. BOSA’s spokesperson, Roger Solomons, says that to address this crisis, urgent interventions must be implemented. He says […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, verwelkom die geskiedkundige steenvrugte-handelsprotokol tussen Suid-Afrika en China. Die ooreenkoms verseker die eerste keer toegang tot die Chinese mark vir vyf soorte Suid-Afrikaanse steenvrugte: appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante. Toegang tot die Chinese mark kan oor die volgende vyf jaar sowat 400-miljoen-rand vir die land ontsluit. Bennie van Zyl […]