# Build One South Africa leader, Mmusi Maimane, warns that public confidence in safety and accountability institutions has eroded to dangerous levels. This follows KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi’s damning allegations of co-ordinated efforts to obstruct cases and shield those behind political killings. BOSA’s spokesperson, Roger Solomons, says Maimane has written to president Cyril Ramaphosa […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, sê die departement is besig om die Nasionale Program vir Vergroening te koördineer en toe te pas. Die program ondersteun die mediumtermyn-ontwikkelingsplan, wat inklusiewe groei en werkskepping wil bevorder en die hoë lewenskoste wil aanspreek deur vrugtebome in voedselsekerheidsprogramme te integreer. Swarts sê Suid-Afrika […]
# Suid-Afrika se nasionale voël, die bloukraanvoël, is herklassifiseer as kwesbaar weens ‘n beduidende afname in sy getalle, veral in die Wes-Kaapse Overberg-gebied waar dit die afgelope 15 jaar met 44-persent gedaal het. Die getalle daal ook in die semi-woestynstreek van die Karoo, waar die meeste van die land se bloukraanvoëls voorkom. ‘n Bewaringswetenskaplike van […]
# President Cyril Ramaphosa sê die 30-persent handelstarief wat Amerika op Suid-Afrikaanse uitvoere gaan instel, is nie ʼn ware voorstelling van beskikbare handelsdata nie. Hy sê 56-persent goedere kom Suid-Afrika binne teen ‘n nul-persent-tarief as begunstigde nasie en 77-persent Amerikaanse goedere word met nul-persent-invoerbelasting ingevoer. Die president verwelkom dit dat die Amerikaanse regering sê die […]
# President Cyril Ramaphosa says the 30-percent reciprocal tariff imposed by the US on South African exports is not an accurate representation of available trade data. He says 56-percent of goods enter South Africa at zero-percent most favoured nation tariff, with 77-percent of US goods entering the country’s market under the zero-percent duty. The president […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê hy is vol vertroue dat die Nasionale Tesourie se begrotingspos vandag in die Parlement aanvaar sal word. Die begrotingspos sal die departement se prestasies, vordering en jaarlikse dienslewering uiteensit wat die jaarlikse prestasieplan vir die komende jaar weerspieël. Godongwana het aan Newzroom Afrika gesê hy is meer […]
# Die Departement van Binnelandse Sake se kantore sal tot 21 Julie elke dag twee uur langer oop wees sodat leerders tydens die skoolvakansie vir hul identiteitsdokumente kan aansoek doen. Spesifieke toonbanke sal aangewys word vir die afhaal en verwerking van slim ID-kaarte en paspoorte. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê hy is […]
# Minister of Finance Enoch Godongwana says he is confident that the National Treasury’s budget vote will be supported in Parliament today. The budget vote will outline the department’s achievements, progress, as well as the annual service delivery commitments reflected in the Annual Performance Plan. Godongwana told Newzroom Afrika that he is more focused on […]
# Deputy minister of Forestry, Fisheries, and the Environment, Bernice Swarts, says the department is pursuing the coordination and implementation of the National Greening Programme. The programme supports the Medium Term Development Plan, which includes driving inclusive growth and job creation, and tackling the high cost of living, by integrating fruit trees into food security […]