# Evidence leader Adila Hassim told the Madlanga commission that witness X’s statement reveals businessman Vusimuzi “Cat” Matlala circulated confidential records containing identity numbers of high-profile figures. Hassim said the testimony also shows Matlala communicated with businessman Suleiman Kareem about his health services tender, sharing police invoicing screenshots and discussing multimillion-rand payments:
# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, het gesinne versoek om geliefdes te identifiseer wanneer lykskouings môre begin ná Sondag se busongeluk in Makhado. Sy het bevestig die dodetal het tot 43 gestyg, terwyl 45 mense beseer is. Die bus was van die Oos-Kaap na Zimbabwe en Malawi onderweg toe die bestuurder beheer verloor het op […]
# Die DA sê die aanstelling van ‘n kuberkommissaris is dringend nodig om die groeiende aanlyn handel in onwettige vuurwapens teen te werk. Volgens die party gebruik misdadigers digitale netwerke en geheime koeriers om wapens na die Wes-Kaap te vervoer, met die Suid-Afrikaanse Polisiediens wat bieg hulle kan nie die bedreiging ten volle beheer nie. […]
# The DA has condemned the assault on 70-year-old farmer Rolé Uys in Mpumalanga. The attackers poured boiling water over her before she was chained, gagged, and left for dead. DA Agriculture spokesperson Willie Aucamp says this attack, following a similar incident she encountered two months ago, highlighting the ongoing rural safety crisis. He calls […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die Britse minister van Handel en Nywerheid, Chris Bryant, het in Londen ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om Suid-Afrika se infrastruktuurlewering te versterk. Die vennootskap bied tegniese kundigheid ter waarde van tien-miljoen-rand vir Projek Capstone, Projek Speed, en Infrastruktuur Suid-Afrika se Neem ‘n Munisipaliteit […]
# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Onderwys, Joy Maimela, het die Afrikaanse en Engelse taalbeleid in sommige Vrystaatse skole gekritiseer oor diskriminasie teen Afrikatale. Tydens besoeke aan Lejweleputswa-skole het sy ook ‘n tekort aan swart onderwysers by Orion Special, infrastruktuur-uitdagings, vandalisme, dwelmmisbruik en onbetroubare skoolvervoer uitgewys. Die komitee het omvattende verslae van die […]
# Die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragprodusentevereniging sal later hierdie maand met Eskom vergader. Bekommernisse bestaan dat beplande hernubare projekte die bestaande netwerktoegangsreëls wat op onafhanklike produsente van toepassing is, kan omseil. Die vereniging het ook die Mededingingskommissie gewaarsku oor moontlike markoorheersing. Die voorsitter, Leoné Human, sê Eskom moet op gelyke voorwaardes meeding en waarsku voorkeurbehandeling kan […]
# Die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria het getuie X se getuienis onderbreek weens tegniese probleme wat hul veiligheid in gevaar kon stel. Die voorsitter van die kommissie, afgetrede adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, sê hoewel deursigtigheid belangrik is, kan getuies nie in gevaar gestel word nie. Madlanga het beslis dat getuie X se getuienis in ‘n […]
# The Madlanga commission of inquiry in Pretoria has paused the testimony of witness X due to technical issues that could have endangered their safety. The commission’s chairperson, retired deputy chief justice Mbuyiseli Madlanga, says while transparency is important, it cannot come at the risk of putting witnesses at risk. Madlanga has ruled that witness […]