# Die regering het groepe en gemeenskappe veroordeel wat buitelandse burgers keer om toegang te verkry tot gesondheidsorgdienste by openbare fasiliteite. Die waarnemende regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê onwettige immigrasie sal nooit goedgekeur word nie. Hoewel die opregte frustrasies van baie burgers verstaan word, is dit onaanvaarbaar om die reg in eie hand te neem. Dit […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê haar ministerie bou ‘n toekoms waar elke leerder die gehalte-onderwys kry wat hulle verdien. Gwarube sê nadat sy as minister van Basiese Onderwys aangestel is, het sy ‘n tender van 10-miljard-rand gestaak wat skoolvoeding in gevaar gestel het, 96-persent van uitgewysde puttoilette laat verwyder en basiese […]
# The minister of Basic Education, Siviwe Gwarube says her ministry is building a future where every learner gets the quality education they deserve. Gwarube says after she was appointed as minister of Basic Education, she stopped a 10-billion-rand tender that threatened school nutrition, eradicated 96-percent of identified pit toilets, and pushed foundational learning to new heights. The […]
# Government has condemned certain groups and communities blocking foreign nationals from accessing healthcare services at public facilities. Government acting spokesperson, Nomonde Mnukwa, says illegal immigration will never being condoned in the country. However, while the genuine frustrations of many citizens are understood, taking the law into one’s own hands is unacceptable and undermines the […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond, POPCRU sê hulle verwerp ten sterkste die idee om geweld as ‘n instrument van regstelling by korrektiewe instellings te gebruik. Vakbondwoordvoerder, Richard Mamabolo, het gereageer op die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, se beroep vir die herinstelling van lyfstraf in korrektiewe sentrums. Mamabolo sê die voorstel is nie net […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union says it rejects in the strongest terms the notion of using violence as a tool of correction at correctional facilities. POPCRU spokesperson, Richard Mamabolo says this after the minister of Correctional Services Pieter Groenewald called for the reintroduction of corporal punishment in the correctional centres. He says […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê die komende Nasionale Dialoog sal ‘n geweldige duur proses wees met baie pratery, maar sal niks doen om bekommerde Suid-Afrikaners te help nie. Hy sê ‘n ope brief deur oudpresident Thabo Mbeki het bevestig dat die dialoog se doel is om die ANC te bevoordeel. Mbeki en president Cyril […]
# DA leader John Steenhuisen says the forthcoming National Dialogue will be an enormously expensive process with a lot of talking but nothing else to address the concerns of South Africans. He says an open letter by former president Thabo Mbeki confirmed that the dialogue was meant to benefit the ANC. Mbeki and president Cyril Ramaphosa earlier […]
# Die Forum for South Africa het president Cyril Ramaphosa versoek om volledig ondersoek in te stel na die werksaamhede van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie voordat dinge handuit ruk. Forumleier Tebogo Mashilompane sê vir jare het baie gemeenskappe regoor die land geen drinkwater gehad nie. Dit is ‘n skending van menseregte, maar daar is geen bestendige […]