# RISE Mzansi has rallied support behind the Government Communication and Information System budget, stating that it must take centre stage in delivering accurate government information. Speaking during the Budget Vote debate, RISE Mzanzi leader Songezo Zibi highlighted the collapse of traditional media and the rise of misinformation. He urged the GCIS to treat social […]
# Die DA-leier John Steenhuisen sê hy het nooit gevra om by die Interministeriële Komitee oor die Nasionale Dialoog aan te sluit nie. President Cyril Ramaphosa het die komitee aangestel. Steenhuisen, wat na verwagting as die minister van Landbou sal bywoon, het op ‘n nuuskonferensie gesê hy het enkele ure voor die eerste vergadering van […]
# DA leader John Steenhuisen says he never requested to join the Inter-Ministerial Committee on the National Dialogue as appointed by president Cyril Ramaphosa. Addressing the media, Steenhuisen, who is expected to attend as Agriculture minister, says he only learnt of his appointment hours before the first meeting. He has accused the ANC of excluding […]
# Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Thembisile Patekile, sê 19 mense word ondervra oor die bendeverwante skietery in Mitchells Plain, waarin vyf mense dood en verskeie ander beseer is. Drie van die arrestasies was vir die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Hy bevestig meer as 100 beamptes is intussen na die betrokke gebiede ontplooi. Hy versoek […]
# Western Cape police commissioner Thembisile Patekile says 19 people have been taken in for questioning following gang-related shootings in Mitchells Plain that left five dead and several others injured. Among the arrests, three were for illegal firearms and ammunition. He confirmed that over 100 officers have since been deployed to stabilise affected areas. He […]
# Die moordsaak van joernalis Sibusiso Aseri Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli is na die Hooggeregshof oorgeplaas. Dit is tydens die verskyning van die vyf beskuldigdes in die KwaMhlanga-landdroshof in Mpumalanga bevestig. Hulle bly almal in aanhouding. Die paartjie is sedert 18 Februarie vermis en hulle oorblyfsels is in Mei gevind nadat ‘n verdagte […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu sê om ‘n veiliger Suid-Afrika te skep, vereis dringende optrede, innovering en vennootskappe. Mchunu het sy begroting by die Parlement ingedien en 121-miljard-rand is aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir 2025/2026 toegewys. Kernprioriteite sluit in die vermindering van moorde, geslagsgeweld en onwettige vuurwapens. Hy het ook bykomende befondsing vir […]
# Die DA sê die uitwissing van bek-en-klouseer vereis beplanning en samewerking tussen die regering, nywerheid en boerderygemeenskappe. Die DA-lid, Marie Helm, sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, het Limpopo se Siektebestuursgebied opgehef en alle rolspelers gelukgewens vir hul voortdurende samewerking om die uitwissing van die siekte in gebiede wat geraak is, te verseker:
# Die DA sê die Departement van Verdediging het in ‘n enkele, ondeurdagte skuif, die toekoms van alle Onafhanklike Kragvoorsieningsprojekte in gevaar gestel, wat beide energiesekerheid en belegging ondermyn. Nico Pienaar van die DA sê die departement het ‘n moratorium geplaas op die uitgee van geen-beswaar briewe wat ‘n noodsaaklike vereiste is vir alle kragvoorsieningsprojekte […]