# Die DA sê ‘n onmiddellike leefstyloudit van die nuutaangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sal ‘n finansiële basislyn aan die begin van haar ampstermyn vestig en help om openbare geld te beskerm. Die party het die Presidensie versoek vir ‘n oudit en voer aan Pule se vorige rekord in ‘n openbare amp regverdig […]
# Die Madlanga-kommissie praat met die Presidensie oor ‘n moontlike verdere verlenging van sy verslagdatum. Woordvoerder Jeremy Michaels sê die ondersoek is onder druk om sy werk te voltooi, met ‘n aansienlike hoeveelheid getuienis wat nog uitstaande is. Die huidige sperdatum om die verslag in te dien is 31 Augustus. Michaels sê vertragings word veroorsaak […]
# The DA says an immediate lifestyle audit of newly appointed Social Development minister Dina Pule would establish a financial baseline at the start of her tenure and help protect public funds. The party has asked the Presidency for the audit, arguing Pule’s previous record in public office warrants closer scrutiny. The DA’s Nazley Sharif […]
# The Madlanga commission is engaging the Presidency over a possible further extension of its reporting deadline. Spokesperson Jeremy Michaels says the inquiry is under pressure to complete its work, with a significant amount of testimony still outstanding. The current deadline for submitting the final report is 31 August. Michaels says delays caused by unavailable […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings aangehoor oor die senior polisie-offisier Feroz Khan wat vertroulike polisie-inligting met die EFF-leier Julius Malema gedeel het, rakende ‘n bedrogklagte rondom VBS Bank. WhatsApp-boodskappe wat getuienisleier Michael Chaskalson voorgelees het, beweer Mohamed Sayed het die VBS-kurator, Anoosh Rooplal, se huisadres aan Malema verskaf. Chaskalson sê VBS se voormalige voorsitter, Tshifhiwa […]
# The Madlanga commission has heard police Major-General Feroz Khan allegedly drafted parliamentary questions for EFF leader Julius Malema. Evidence leader Michael Chaskalson revealed that Khan sent the questions through businessman Mohammed Sayed, aimed to challenge the credibility of former inspector-general of Intelligence Setlhomamaru Dintwe. He also revealed questions targeting former Police minister Bheki Cele […]
# Die Suid-Afrikaanse Energiehandelaarsvereniging sê die hervormings in die elektrisiteitsmark het ‘n kritieke stadium bereik, met die Nasionale Energiereguleerder wat belangrike regulasies afhandel. Die markkode en handelsreëls sal bepaal hoe elektrisiteit gekoop en verkoop word en hoe privaat beleggings in die sektor sal vloei. Die vereniging waarsku vertragings kan hervorming belemmer en energie-sekerheid beïnvloed. Hy […]
# Die Madlanga-kommissie het beweerde WhatsApp-boodskappe ondersoek wat die senior polisie-offisier Feroz Khan, die EFF-leier Julius Malema en die sakeman Mohamed Sayed betrek. Getuienisleier Michael Chaskalson sê dit dui aan Sayed het in Junie 2021 inligting aan Khan gestuur op Malema se versoek. Die boodskappe is nog nie as bewyse getoets nie. Chaskalson sê dit […]
# The Madlanga commission has heard claims that senior police officer Feroz Khan shared confidential police information linked to a VBS Bank fraud complaint with EFF leader Julius Malema. WhatsApp messages read by evidence leader Michael Chaskalson claimed VBS curator Anoosh Rooplal’s home address was passed to Malema through businessman Mohamed Sayed. Chaskalson says former […]