# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die vrystelling van die orige 7,1-miljard-rand van Julie se gelykberegting-toelaes wat van munisipaliteite teruggehou is, is nie ʼn verslapping van finansiële aanspreeklikheid nie. Die Nasionale Tesourie het vroeër die maand 13,5-miljard-rand van 69 munisipaliteite teruggehou, en sal nou die res van die fondse oorbetaal. Soil of Africa […]
# Soil of Africa says the release of the remaining 7.1-billion-rand July equitable share allocation previously withheld from municipalities, should not be interpreted as a relaxation of financial accountability. National Treasury withheld 13.5-billion-rand of transfers from 69 municipalities, and will now commence releasing the balance of the funds. Soil of Africa’s spokesperson, Luzuko Sofute, says the […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging sê Nasionale Tesourie se besluit om die oorblywende 7,1-miljard-rand in befondsing in Julie vry te stel, sal help om noodsaaklike munisipale dienste te beskerm en die behoefte aan verantwoordbaarheid versterk. Die Tesourie het erken gemeenskappe behoort nie onnodige blootgestel te word weens munisipale amptenare se bestuursmislukkings nie. SALGA se woordvoerder, […]
# The South African Local Government Association says National Treasury’s decision to release the remaining 7.1-billion-rand in withheld July equitable share transfers will help protect critical municipal services while reinforcing the need for accountability. Treasury acknowledged that communities should not be subjected to undue hardship due to municipal officials’ governance failures. SALGA’s spokesperson, Motalatale Modiba, […]
# Suid-Afrika het die afgelope dekade vordering gemaak wat swart ekonomiese bemagtiging betref, maar hervorming is stadiger sedert die Covid-19-pandemie. Dis volgens die Kommissie vir Ekonomiese Bemagtiging se jongste verslag wat gebruik maak van bemagtigings-telkaarte en nakomingsverslae van instellings in die openbare en privaat sektor. Die eiendomsektor doen die swakste met nie-nakoming van 67-persent, gevolg […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement het ‘n verbintenis om openbare infrastruktuurprojekte doeltreffend te lewer, aan die vereiste standaarde te voldoen, en funksionele, veilige en moderne fasiliteite vir regeringsdienslewering te bied. Hy het gister die nuwe kantoorgebou vir die Departement van Indiensneming en Arbeid in Rissikstraat 4, Johannesburg, […]
# South Africa has made progress in implementing Broad-Based Black Economic Empowerment over the past decade; however, transformation efforts have slowed since the Covid-19 pandemic. This is according to the Economic Empowerment Commission’s latest report, which draws on empowerment scorecards and compliance reports from both public and private sector entities. The property sector recorded the […]
# Public Works and Infrastructure deputy minister, Sihle Zikalala, says the department is committed to ensuring that public infrastructure projects are delivered efficiently, meet the required standards, and provide functional, safe and modern facilities for government service delivery. He conducted a site inspection of the new office accommodation for the Department of Employment and Labour […]
# Die DA het sy oproep herhaal vir volle deursigtigheid oor elke aanstelling by die huidige Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, insluitend die vergoeding, mandate en goedkeuringsprosesse vir adviseurs en konsultante. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se voorgestelde vergoedingspakket van 11-miljoen-rand vir die NSFAS-administrateur Hlengani […]