# Die kabinet het volgens berigte die aanstelling goedgekeur van die adjunkminister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai, om die leisels by die Openbare Beleggingskorporasie oor te neem. Dit volg na die bedanking van die adjunkminister van Finansies, David Masondo, as voorsitter van die raad. Volgens TimesLive kom die aanstelling van […]
# The DA has reiterated its call for full transparency on every appointment made under the current National Student Financial Aid Scheme, including the remuneration, mandates and approval processes relating to advisors and consultants. This comes after National Treasury rejected minister of Higher Education and Training Buti Manamela’s 11-million-rand proposed remuneration package for NSFAS administrator […]
# Drie presidensiële raadgewende liggame sê te midde van toenemende geopolitieke onsekerheid moet Suid-Afrika ontplooiing van hernubare energie versnel, transmissie-infrastruktuur uitbrei en hervorming van die elektrisiteitsmark bevorder. Die konflik in die Midde-Ooste het die wêreld-ekonomie ontwrig, en weens die sluiting van die Straat van Hormoes energie-voorsiening belemmer. Die Presidensiële Klimaatkommissie, die Nasionale Beplanningskommissie en die […]
# Cabinet has reportedly approved the appointment of deputy minister in the Presidency for Planning, Monitoring and Evaluation, Seiso Mohai, to take over the reins at the Public Investment Corporation. This follows the resignation of deputy Finance minister David Masondo as the board’s chairperson. According to TimesLive, Mohai’s appointment comes after President Cyril Ramaphosa sought legal […]
# Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit dat die lede van die onafhanklike Artikel 89-paneel wat die Phala Phala-verslag saamgestel het, nie voor hom sal verskyn nie. Dit volg na regsadvies dat dié stap sy grondwetlike rol onder verdenking kan bring. Die paneel onder voorsitterskap van oudregter Sandile Ngcobo het bevind president Cyril Ramaphosa moet wel […]
# Die parlementêre Ampsklagkomitee het besluit om appél aan te teken teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor president Cyril Ramaphosa se dringende aansoek. Verlede week het die hof die openbare verhore van die komitee gestop, hangende die president se hersieningsaansoek teen ‘n onafhanklike Artikel 89-paneelverslag. Die African Transformation Movement, EFF, MK-party en United […]
# Die Openbare Beleggingskorporasie soek ‘n gekwalifiseerde en ervare diensverskaffer om kultuurtransformasie te skep, bevorder en in te stel aan die hand van ‘n interne kultuuropname. Van die doelwitte sluit in die bevordering van geestesveiligheid en vertroue, asook die bevordering van ‘n werknemer-genesingsproses en eerlike gesprekke. Die OBK sê die ingryping moet ook uitvoerende en […]
# Three presidential advisory bodies say that, in the midst of growing geopolitical uncertainty, South Africa should accelerate renewable energy deployment, expand transmission infrastructure and advance electricity market reform. The conflict in the Middle East has disrupted the global economy, triggering energy supply shocks due to the closure of the Strait of Hormuz. The Presidential […]
# Parliament’s Impeachment Committee has resolved that the members of the independent panel who authored the Section 89 report will not be required to appear before it. This follows legal advice that doing so could compromise its constitutional role. The panel led by former chief justice Sandile Ngcobo found that president Cyril Ramaphosa has a […]