# The embattled radiologist and television doctor Pieter Henning has died in a single-vehicle crash in Potchefstroom in North West. According to News24, Henning’s vehicle struck a light pole and several trees last night. The cause of the crash is under investigation. The co-founder of Keystone Radiology was facing an ongoing investigation by the Health […]
# FlySafair sê die vraag na sy dienste het met 14-persent afgeneem namate die skerp styging in stralerbrandstofpryse druk op Suid-Afrika se lugvaartsektor plaas. Die lugredery sê die afname volg op die instelling van ‘n tydelike brandstofheffing nadat die prys van stralerbrandstof skerp gestyg het weens ontwrigtings in wêreldwye voorraadkettings verbind aan die oorlog in […]
# Suid-Afrika is gereed om die 46ste gewone beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Durban aan te bied van 16 tot 17 Augustus. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is tevrede met die land se voorbereidings vir die streekbyeenkoms. Ntshavheni sê die SAOG-Nywerheidsweek wat hierdie week in Durban gehou word, het […]
# Cabinet has approved a new board of cirectors for the Public Investment Corporation, appointing deputy minister in the Presidency for Planning, Monitoring and Evaluation, Seiso Mohai, as chairperson. He succeeds deputy minister of Finance David Masondo in the role. The appointments follow the resignation of several board members amid governance challenges at the state-owned […]
# South Africa is ready to host the 46th ordinary summit of the Southern African Development Community in Durban from 16 to 17 August. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says cabinet is satisfied with the country’s preparations for the regional gathering. Ntshavheni says the SADEC Industrialisation Week taking place in Durban this week, seeks […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet neem kennis van berigte dat sommige wit Suid-Afrikaners wat na Amerika verhuis het op grond van ‘n sogenaamde wit volksmoord, se visums na bewering geweier is. Die kabinet herbevestig alle Suid-Afrikaners, ongeag hul politieke oortuigings, is welkom in die land en word deur die […]
# Die geskil oor die Lanseria-lughawe in Gauteng is identifiseer as midde in die gebeure wat gelei het tot die voorlopige skorsing van die Openbare Beleggingskorporasie se uitvoerende hoof, Patrick Dlamini. Dit volg op ‘n verklikker se aantygings oor die OBK se hantering van die belegging en kommer oor bestuur. Die OBK se raad sê […]
# COPE vra alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners om hierdie naweek vir die plaaslike regeringsverkiesing van 4 November te registreer. Die party sê Suid-Afrikaners verdien munisipaliteite wat gehaltediens lewer, ekonomiese groei bevorder en aanspreeklik bly teenoor gemeenskappe. Die party glo plaaslike regerings moet geleenthede skep en mense se lewens verbeter. COPE moedig burgers aan om Saterdag en […]
# Suid-Afrika se toerisme-sektor het die eerste ses maande van die jaar sterk groei ondervind en meer as 5,5-miljoen internasionale besoekers verwelkom. Dis 12,3-persent meer as dieselfde tydperk verlede jaar. Verlede maand se aankomste was ook byna tien-persent meer, met sterk groei in Afrika-markte. Aldrin Sampear van die Departement van Toerisme sê Amerika was die […]