# Die jongste halfjaar-bevolkingsberaming dui aan Suid-Afrika se bevolking het tot byna 63,5-miljoen gegroei, ondanks ‘n afname in vrugbaarheidsyfers. Diego Iturralde van Statistiek Suid-Afrika sê die bevolking het op ‘n jaargrondslag met 1,2-persent gegroei, terwyl vroue ongeveer 51-persent van die bevolking uitmaak. Hy sê die gemiddelde aantal kinders per vrou het tot twee gedaal, maar […]
# The DA says Parliament must scrutinise president Cyril Ramaphosa’s Water crisis plan and hold the Presidency accountable for its implementation. The party’s Stephen Moore says the plan lacks clear targets, deadlines, and funding, and calls for regular progress reports. Moore added urgent action is needed to ensure municipalities protect water revenue and provide reliable […]
# The latest mid-year population estimates indicate South Africa’s population has grown to approximately 63.5-million people in 2026, despite a decline in fertility rates. Statistics South Africa’s Diego Iturralde says the population grew by 1.2-percent between last year and this year, with women making up about 51-percent of the population. Iturralde added the average number […]
# Die kabinet het goekeuring verleen dat die geldigheid van rybewyse vir ligte motorvoertuie van vyf na tien jaar verleng word. Die verandering is van toepassing op lisensiekodes A, A1, B en EB, terwyl swaar vrag- en openbare vervoervoertuie steeds aan die bestaande vereistes moet voldoen. Permitte vir beroepsbestuurders sal ook steeds vir twee jaar […]
# ‘n Advokaat van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Druishanta Ramsamy, het aan die Madlanga-kommissie gesê swak interne beheer maak dit maklik om strafsaak-dossiere te manipuleer. Sy beweer die voormalige hoof, Andrea Johnson, en hoof-ondersoeker Dylan Perumal het die stelsel gemanipuleer. Ramsamy sê vervolgings-geleide ondersoeke kan hoogs doeltreffend wees, maar slegs as dit gesteun word deur […]
# Cabinet has approved extending the validity of driving licences for light motor vehicles from five to ten years. The change applies to licence codes A, A1, B and EB, while heavy commercial and public transport vehicles will continue with existing two or five-year renewal cycles. Professional driving permits will also remain valid for two […]
# An advocate of the Investigating Directorate against Corruption, Drushanta Ramsamy has told the Madlanga commission weak internal controls make it easy to manipulate criminal dockets. She claims the system had been manipulated by former head Andrea Johnson and chief investigator Dylan Perumal. Ramsamy says prosecution-led investigations could be highly effective, but only if supported […]
# Die kabinet het ‘n nuwe raad vir die Openbare Beleggingskorporasie goedgekeur, en die adjunkminister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai, as voorsitter aangestel. Hy volg die adjunkminister van Finansies, David Masondo, in die rol op. Die aanstellings volg op die bedanking van verskeie raadslede te midde van bestuursuitdagings in die […]
# The embattled radiologist and television doctor Pieter Henning has died in a single-vehicle crash in Potchefstroom in North West. According to News24, Henning’s vehicle struck a light pole and several trees last night. The cause of the crash is under investigation. The co-founder of Keystone Radiology was facing an ongoing investigation by the Health […]