# The South African Rooibos Council says protecting the origin of Rooibos is becoming increasingly important as global demand for the product grows. According to the council, expanding export opportunities, including improved access to the Chinese market, make it vital to safeguard the Rooibos name and ensure consumers receive an authentic South African product. The […]
# Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor het die name van 16-duisend-556 werkgewers gepubliseer wat nie hulle aftreefondsbydraes nagekom het nie. Dit raak ongeveer 590-duisend lede en laat 8,33-miljard-rand onbetaald. Die woordvoerder van die owerheid, Keabetswe Tsuene, sê die stap is daarop gemik om deursigtigheid te verbeter, die lede van aftreefondse te beskerm en werkgewers […]
# Build One South Africa sê Zimbabwe se nuwe Grondwetwysigingswet is ‘n magsgreep wat demokrasie bedreig deur presidensiële magte uit te brei en onafhanklike instellings te verswak. Die party het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering, die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en die Afrika-Unie gedoen om die veranderinge teen te staan. Die leier van BOSA, Mmusi Maimane […]
# Die Departement van Gesondheid sê hulle het vanjaar se halfjaar- mediese internskap en gemeenskapsdiensplasingsiklus suksesvol voltooi, met alle kwalifiserende Suid-Afrikaanse burgers en permanente inwoners wat in befondsde poste geplaas is. Meer as 600 gesondheidsorgpersoneel is landwyd aan fasiliteite toegeken. Foster Mohale van die Departement sê 77 aansoekers het hul plasings van die hand gewys, […]
# United Africans Transformation sê die Nasionale Tesourie se besluit om befondsing vir 69 munisipaliteite te bevries, ontbloot ‘n toenemende plaaslike regeringskrisis wat veroorsaak word deur finansiële wanbestuur, korrupsie en swak regering. Die party voer aan gemeenskappe dra die las van mislukte basiese dienste en groeiende munisipale skuld. Mighty Mabule van UAT vra herstelplanne, leefstyloudits […]
# Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad sê die beskerming van die oorsprong van Rooibos word toenemend belangrik namate die wêreldwye vraag na die produk groei. Volgens die raad is dit as gevolg van die uitbreiding van uitvoergeleenthede, insluitend verbeterde toegang tot die Chinese mark, noodsaaklik om die Rooibos-naam te beskerm en te verseker dat verbruikers ‘n oorspronklike […]
# Suid-Afrika se gesondheidsreguleerders waarsku die publiek en gesondheidsorgpersoneel om nie herroepte iDEXIS Semaglutide- en Tirzepatide-medisyne te gebruik, voor te skryf of uit te reik nie. Die reguleerders het gewaarsku aptekers en mediese praktisyns wat voortgaan om die herroepte medisyne in voorraad hou, voor te skryf of uit te reik, kan gedissiplineer word. Rodgers Baloyi […]
# Die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut sê die land moet nie net fokus op ingevoerde staal nie, maar ook op vervaardigde goedere wat van ingevoerde staal gemaak word en met plaaslike nywerhede meeding. Die sekretaris-generaal, Charles Dednam, sê in ‘n meningsartikel China se groeiende uitvoer van vervaardigde produkte hou ‘n groter bedreiging vir Suid-Afrika se […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het die Nasionale Tesourie, munisipaliteite en waterrade versoek om aan die eise van die munisipale vakbond Samwu te voldoen en openbare dienslewering te verbeter. Die onderwysersvakbond het sy steun aan Samwu belowe vir sy nasionale dag van optrede wat vandag plaasvind. Nomusa Cembi van SADOU sê werkers eis beter werksomstandighede, […]