# Die liggame van ‘n Zimbabwiese vrou en haar twee dogters wat in Brittanje vermoor is, sal na verwagting Sondag na Zimbabwe gerepatrieer word voor hulle Dinsdag in Bulawayo begrawe word. Nothabo, Natalie en Nala Tshuma is vroeër die maand dood aangetref in hul huis in Bedfordshire. Tshuba se man, Ndodana, het na Suid-Afrika gevlug […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula has appealed to families whose loved ones died or disappeared in Angola during the liberation struggle to come forward and register for government’s repatriation programme. Speaking at a briefing in Pretoria, Mbalula says government remains committed to bringing home freedom fighters who died in exile. He said honouring fallen freedom […]
# Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie says government remains committed to bringing home South Africans who died in exile during the liberation struggle. Speaking in Pretoria, McKenzie says Angola, home to several ANC military camps, is the first focus of the five-year repatriation programme. He says president Cyril Ramaphosa has instructed government to […]
# COPE vra die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, moet bedank na bewerings van korrupsie, onbevoegdheid en magsmisbruik in die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie. COPE sê die bevindings wat voor die Madlanga-kommissie aan die lig gekom het, wys op stelselmislukkings onder Kubayi se toesig. Die waarnemende nasionale voorsitter, Pakes Dikgetsi, voer aan verantwoordbaarheid strek tot by […]
# Die gewese Vrystaatse premier en sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, het glo sy visier daarop gestel om die volgende burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaat te word. Hy staan tans tereg op aanklagte van bedrog en korrupsie rondom ‘n asbes-tender van 255-miljoen-rand. Magashule, wat nou leier van African Congress for Transformation is, […]
# Die Suid-Afrikaanse Sonkragbedryfsvereniging verwelkom ‘n nuwe versnelde betalingstelsel vir onafhanklike kragprodusente wat geraak word deur elektrisiteitsbeperkings. Ingevolge die nuwe meganisme sal die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika die volle geraamde waarde van vergoedingseise vooruit betaal, voor dit finaal bevestig word. Die Sonkragbedryfsvereniging sê dit sal kontantvloeidruk verlig, veral vir ekonomiese bemagtigingsvennote, terwyl dit beleggersvertroue verhoog. […]
# Jan Scheepers is vanaf môre die nuwe provinsiale polisiekommissaris in Limpopo, nadat hy bevorder is tot luitenant-generaal. Scheepers het byna 40-jaar ondervinding in die Polisiediens. Hy was sedert die begin van verlede maand die waarnemende kommissaris ná luitenant-generaal Thembi Hadebe se aftrede. Die waarnemende nasionale kommissaris, Puleng Dimpane, sê sy aanstelling vorm deel van […]
# The bodies of a Zimbabwean woman and her two daughters who were murdered in Britain are expected to be repatriated on Sunday ahead of their burial in Bulawayo on Tuesday. Nothabo, Natalie and Nala Tshuma were found dead at their home in Bedfordshire earlier this month. Tshuba’s husband, Ndodana, fled to South Africa and […]
# Jan Scheepers has been appointed as new provincial police commissioner for Limpopo with effect from tomorrow after being promoted to the rank of lieutenant general. Scheepers, with almost 40-years experience in the Police Service, had been acting commissioner since the beginning of last month after Lieutenant General Thembi Hadebe’s retirement. Acting national commissioner Puleng […]