# Former MK Party secretary-general Sibonelo Nomvalo says he holds no anger towards party president Jacob Zuma over his dismissal. He is instead angry with individuals allegedly taking advantage of Zuma’s age at the expense of the organisation. Addressing the media, Nomvalo accused party members of submitting fabricated intelligence reports to Zuma. He says he […]
# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Sibonelo Nomvalo, beweer sy afdanking is deur ‘n interne politieke kartel bewerkstellig deur versinde intelligensieverslae te gebruik. Sy verwydering kort voor volgende week se munisipale verkiesing kom te midde van berigte oor verdeelheid binne die party. Die MK het glo ongemagtigde administratiewe besluite as rede aangevoer. Nomvalo het […]
# Die nasionale woordvoerder van die anti-immigrasie-organisasie March and March, Sandile Dube, moedig Suid-Afrikaners aan om in groot getalle deel te neem aan die munisipale verkiesing. Hy het in Durban die regering die skuld gegee vir openbare ontevredenheid en verwerp bewerings dat die beweging betogings aanhits. Hy vra kiesers om kalm te bly en politieke […]
# Former MK Party secretary-general Sibonelo Nomvalo alleges his dismissal was orchestrated by an internal political cartel using fabricated intelligence reports. His removal shortly before next week’s local government elections comes amid reported factional tensions within the party. MK cited alleged unauthorised administrative decisions. Nomvalo told the media his letter to party president Jacob Zuma […]
# Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, en die voormalige hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid, Feroz Khan, is in hegtenis geneem op aanklag van regsverydeling. Dit volg ná getuienis voor die Madlanga-kommissie rakende ‘n e-pos van 2022 waarin Johnson na bewering besonderhede van ‘n aanrandingsdossier teen Khan van vier jaar […]
# The former head of the Investigating Directorate against Corruption, Andrea Johnson, and former police Crime Intelligence boss Feroz Khan have been arrested on charges relating to defeating the ends of justice. This follow damaging testimony at the Madlanga Commission concerning allegations involving a 2022 email in which Johnson disclosed an assault case docket against […]
# Anti-immigration organisation March and March’s national spokesperson, Sandile Dube, has urged South Africans to vote in large numbers in the local government elections. Speaking in Durban, Dube blamed government for public frustration, rejecting claims movement is responsible for protests. Dube calls for calm, urging voters to remove political parties that do not serve their […]
# Lawyers for Human Rights het ‘n dringende interdik teen die Festive Chicken-maatskappy by die Johannesburgse Arbeidshof aangevra oor beweerde intimidasie en afdankings-dreigemente teen stakende personeellede. Werkers in die hoofverwerkingsaanleg in Olifantsfontein aan die Oos-Rand het gister gestaak nadat salarisonderhandelings met die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie vasgeval het. Woordvoerder Constance Masekwameng sê hul […]
# Die Grensbestuursowerheid sê verskerpte grensbewaking, intelligensie-gedrewe operasies en samewerking met die privaat sektor lewer positiewe uitslae in die stryd teen oorgrens-misdaad. Twee gehuurde Ford Rangers, wat vermoedelik bedrieglik bekom is, is gister onderskep toe probeer is om dit deur die Kosibaai-grenspos in Maputaland, KwaZulu-Natal, na Mosambiek te smokkel. Woordvoerder Mmemme Mogotsi sê twee verdagtes […]