# The Young Intelligent Minds of South Africa says illegal foreign nationals cannot be denied access to health care in the country due to their status. YIMOSA leader, Jeffrey Mabunda says this after the Forum for South Africa and ActionSA attacked the South African Human Rights Commission for saying foreign nationals must not be blocked […]
# Die Departement van Landbou sê met sommige provinsies wat sukkel met bek-en-klouseer, het hulle besluit om toe te laat dat melk van kwarantyn-plase in Limpopo en die Oos-Kaap op die plaaslike mark vrygestel word. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die opheffing van die siektebestuursgebiede aangekondig nadat verskerpte pogings deur die Veeartsenykundige Dienste […]
# The Department of Agriculture says with some provinces battling with foot-and-mouth disease cases, it has decided to allow milk from quarantined farms in Limpopo and Eastern Cape to be released onto the local market. Agriculture minister John Steenhuisen announced the lifting of the disease management areas in both provinces after intensified efforts by Veterinary Services were successful […]
# Die adjunkminister van Vervoer, Mkhuleko Hlengwa, verteenwoordig Suid-Afrika by die 134ste raadsessie van die Internasionale Maritieme Organisasie in Londen wat tot Vrydag duur. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê Suid-Afrika sal aan hierdie belangrike sessie deelneem om sy veldtog te bevorder om ‘n setel in die organisasie se raad vir die 2026–2027 te […]
# The deputy minister of Transport, Mkhuleko Hlengwa, is representing South Africa at the 134th Council Session of the International Maritime Organisation in London from today until Friday. The department’s spokesperson, Collen Msibi says South Africa will take part in this vital session to further its campaign to secure a seat on the IMO Council […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, sal vandag die Een Miljoen Bome-veldtog onder die tema My Boom, My Suurstof by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine bekendstel. Die departement se woordvoerder, Peter Mbelengwa, sê die veldtog is daarop gemik om Suid-Afrikaners van alle vlakke van die samelewing te mobiliseer om bome […]
# The Deputy minister of Forestry, Fisheries and Environment, Bernice Swarts, will launch the One Million Trees campaign, under the theme, My Tree, My Oxygen at the Pretoria National Botanical Gardens today. The department’s spokesperson, Peter Mbelengwa, says the campaign aims to mobilise South Africans from all walks of life to pledge and donate trees. […]
# Die regering het groepe en gemeenskappe veroordeel wat buitelandse burgers keer om toegang te verkry tot gesondheidsorgdienste by openbare fasiliteite. Die waarnemende regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê onwettige immigrasie sal nooit goedgekeur word nie. Hoewel die opregte frustrasies van baie burgers verstaan word, is dit onaanvaarbaar om die reg in eie hand te neem. Dit […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê haar ministerie bou ‘n toekoms waar elke leerder die gehalte-onderwys kry wat hulle verdien. Gwarube sê nadat sy as minister van Basiese Onderwys aangestel is, het sy ‘n tender van 10-miljard-rand gestaak wat skoolvoeding in gevaar gestel het, 96-persent van uitgewysde puttoilette laat verwyder en basiese […]