# The City of Cape Town’s Urban Waste Management Directorate has strongly condemned the ongoing hijackings and violent attacks targeting its staff and vehicles across the metro. A total of 57 cases were reported between the July 2024 and June 2025 financial year, with a significant concentration in the Cape Flats areas and certain parts […]
# Die DA in Gauteng het premier Panyaza Lesufi en sy ANC-bondgenote daarvan beskuldig dat hulle die verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid oor die Tembisa-hospitaal vir goedkoop politieke gewin uitbuit. Die SOE-ondersoek het drie gekoördineerde sindikate ontbloot wat verantwoordelik is vir die plundering van meer as twee-miljard-rand wat vir gesondheidsorg bedoel was. Die DA se […]
# The DA in Gauteng has accused premier Panyaza Lesufi and his ANC allies of exploiting the Tembisa Hospital Special Investigating Unit report for cheap political gain. The SIU probe uncovered three coordinated syndicates, responsible for the looting of over two-billion-rand meant for healthcare. The DA’s provincial leader, Solly Msimanga, says Lesufi’s government response to the […]
# Die Transnet Nasionale Hawensowerheid het ‘n 25-jaar konsessie-ooreenkoms met FFS Tank Terminals onderteken om ‘n vloeibare grootmaat-terminaal by die Kaapstad-hawe te bedryf en in stand te hou. Die belegging van 195,7-miljoen-rand oor drie jaar sal infrastruktuur opknap, operasionele doeltreffendheid verhoog en die dieselbergingskapasiteit verdubbel tot 29-duisend-200-kubieke meter. Die Hawe-owerheid sê die ooreenkoms ondersteun sy […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, sê sekere joernaliste het sensitiewe sekerheidinlgiting gepubliseer, wat polisie-operasies bedreig. In getuinenis voor die parlement se ad hoc-komitee, sê Mkhwanazi die lekkasies het polisiebedrywighede en beamptes wat aan geklassifiseerde sake werk, in gevaar gestel. Hy het die Staatsveiligheidsagentskap versoek om teen diegene wat verantwoordelik is op te tree […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sê die land kan in vlamme opgaan as besonderhede oor interne ANC-veldtogbetalings bekend gemaak word. Mkhwanazi het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sekere amptenare is betrokke by politieke inmenging, en die sakeman Brown Mogotsi het toegang gehad het tot sensitiewe polisie-inligting. Brown het na bewering finansiële steun […]
# Kaapstad is benoem onder die wêreld se beste stede in Travel plus Leisure se reistoekennings vir Indië en Suid-Asië, in die kategorie Internasionale Bestemmings, Beste Stad. Die tema is die Kuns van Ontdekking, en die toekennings vier plekke wat verkenning en verbintenis aanmoedig. Briony Brookes van Kaapstad Toerisme sê die benoeming bevestig die Moederstad […]
# Die provinsiale wetgewer van Gauteng bied vandag die 2025 Gauteng Etiekberraad aan wat op etiek, bestuur, en integriteit fokus. Die geleentheid oor twee dae sal afgevaardigdes bymekaarbring om korrupsie, deursigtigheid en aanspreeklikheid te bespreek. Onderwerpe sluit in korporatiewe bestuur, nakoming en etiese standaarde. Die beraad is beplan om institusionele integriteit en openbare vertroue te […]
# Mining Affected Communities United in Action has submitted a supplementary statement to the Human Rights Commission following Day 3 of the Stilfontein Inquiry. MACUA says the deaths of 93 miners exposed the state’s contempt for accountability. It criticised absent ministers, the Department of Mineral Resources’ failure to implement recommendations, and the Minerals Council’s role […]