# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sal van vandag tot Donderdag ondersoek instel na die waterkrisis in Gauteng. Dit volg op talle klagtes oor volgehoue en wydverspreide watertekorte, herhalende ontwrigtings in dienslewering, verouderende infrastruktuur, mislukkings in bestuur en die verslegtende betroubaarheid van watervoorsieningstelsels. Die kommissie sê die ondersoek sal onder andere kyk na die omvang en aard […]
# Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê die brand in Bainskloof is grootliks onder beheer na brandbestryders se intensiewe pogings verlede nag. Geen skade aan eiendom of verlies aan voortbestaan is aangemeld nie. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê daar is steeds ‘n paar smeulende kolle wat aandag benodig, maar geen vlamme nie:
# The Western Cape Agriculture Department is assessing the significant impact of last week’s severe weather conditions. A series of intense cold fronts resulted in widespread flooding, infrastructure damage and disruptions to farming communities, and claimed the lives of eleven people. MEC for Agriculture, Economic Development and Tourism, Ivan Meyer, says the knock-on effects are […]
# Die IVP-Jeugbrigade se nasionale uitvoerende komitee verwelkom die aankondiging dat Mlungisi Mabaso die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is. Mabaso het ʼn tienpunt-plan om die metro reg te ruk. Dit sluit in ʼn spesifieke fokus op ekonomiese herstel, sigbare wetstoepassing, water, infrastruktuur, behuising, finansies en ʼn slim-rekeningstelsel. Die brigade se nasionale voorsitter, Sanele Zondo, […]
# Die Johannesburgse Metropolisie sê Von Wiellighstraat in die middestad is gesluit terwyl burgemeester Dada Morero tans ‘n strategiese operasie in die Marble Towers-gebied lei. Woordvoerder Xolani Fihla raai motoriste aan om alternatiewe noord-suid-roetes soos Troye- of Delwers-straat te gebruik indien moontlik. Hy sê beamptes is na sleutel-kruisings ontplooi om verkeer te herlei en die […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department says Von Wielligh Street in the CBD is closed. This is due to mayor Dada Morero, currently leading a strategic blitz at the Marble Towers precinct. JMPD spokesperson, Xolani Fihla, says motorists are urged to use alternative north‑south routes, such as Troye Street or Delvers Street, where possible. He […]
# Eskom dreig om die kragtoevoer na die Stad Johannesburg af te sny omdat die metro nie ʼn betalingsooreenkoms oor uitstaande skuld nakom en sy huidige rekening betaal nie. City Power skuld die kragverskaffer 5,25-miljard-rand. Eskom sê hy het die proses hervat om inwoners en sake-ondernemings in kennis te stel van sy voorneme om van […]
# The City of Johannesburg Property Company says it is concerned about the recent factually inaccurate media reports relating to the remuneration of CEO Musah Makhunga. The JPC says the CEO’s salary is nowhere near the 5.5-million-rand reported in the media, adding that the figure is what is budgeted for employee salaries in the office […]
# The Cape Winelands District Municipality says the fire at Bainskloof has been largely contained following intensive overnight efforts by firefighters. No damage to property or loss of livelihood has been reported. The municipality’s Jo-Anne Otto says there are still a few smouldering spots which require attention, but there are no flames: