# The City of Cape Town has officially broken ground on the Belhar infill housing project, which will provide 216 housing opportunities for qualifying beneficiaries. The development aims to bring residents closer to schools, healthcare, transport routes and job opportunities. Construction is expected to be completed in phases, with final houses ready by 2028. Mayoral […]
# Die Stad Kaapstad het amptelik die eerste sooi vir die Belhar-invulbehuisingsprojek gespit, wat 216 behuisingsgeleenthede aan kwalifiserende begunstigdes sal bied. Die ontwikkeling is daarop gemik om inwoners nader aan skole, gesondheidsorg, vervoerroetes en werksgeleenthede te huisves. Konstruksie sal na verwagting in fases voltooi word, met die laaste huise wat teen 2028 gereed sal wees. […]
# The DA says museums in the Western Cape are helping to bring learning to life for more than 13-thousand learners. During the 2025/2026 financial year, 24 museums supported by the provincial Department of Cultural Affairs and Sport covered topics such as local history, national symbols, anti-bullying and environmental awareness. The DA’s Benedicta van Minnen […]
# The South African Local Government Association calls for tougher action against political violence ahead of the local government elections in November. The call follows a series of deadly attacks over the weekend in Cape Town, Gqeberha in the Eastern Cape and the West Rand in Gauteng, in which a by-election candidate, a ward councillor […]
# Die GOOD-party sê ‘n debat oor ruimtelike ongelykheid het kommer laat ontstaan of ontwikkeling in George in die Wes-Kaap alle gemeenskappe regverdig bereik. Hy voer aan waar mense woon bepaal steeds toegang tot belegging, infrastruktuur en ekonomiese geleenthede. Rosa Louw van die party het gevra of sommige gebiede in breër beplanning ingesluit is. Sy […]
# Getuie K het voor die Madlanga-kommissie getuig sy was in ‘n romantiese verhouding met die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metro-polisiedepartement, Julius Mkhwanazi, en sê sy het hom gereeld finansieel ondersteun. Mkhwanazi het sowat twee maande ná die begin van die verhouding geld begin vra en gereeld lenings aangegaan wat hy na bewering nooit […]
# Die waarnemende KwaZulu-Natal kommisaris van Polisie, Phumelele Makoba het die media ingelig oor polisiëringsake en gesê enigiemand wat die beplande betogings wil gebruik om misdaad te pleeg, sal die volle mag van die wet ervaar. Dit volg terwyl die anti-onwettige migrasiegroep, March and March, Dinsdag gaan betoog en vra vir strenger afdwinging van immigrasiewette. […]
# Getuie K het aan die Madlanga-kommissie gesê sy het 22-duisend-rand ontvang uit ‘n betaling van 110-duisend-rand wat verband hou met inligting oor vermoedelik edelstene. Dit is deel van die bewyse rakende die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-Metropolisie, Julius Mkhwanazi. Getuie K sê die geld is tussen vyf mense verdeel nadat inligting wat sy verskaf […]
# Witness K has told the Madlanga Commission that she was in a romantic relationship with suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi and regularly provided him with financial assistance. Mkhwanazi began requesting money about two months into their relationship and frequently sought loans he allegedly never repaid. Witness K said she helped […]