# The Johannesburg Metropolitan Police Department confirmed that the scene of the fatal accident on the N1 North freeway, between the Buccleuch Interchange and Allandale Road, has now been cleared. All lanes of the freeway have been reopened. Motorists should still expect traffic delays as the severe backlog from the earlier disruption begins to ease. […]
# Stellenbosch se burgemeester, Jeremy Fasser, sê ‘n spesiale raadsvergadering gaan dié week plaasvind om bewerings te bespreek van afknouery in die werksplek en konstruktiewe ontslag. Dit volg op ‘n uitgelekte video uit 2023 waarin die munisipaliteit se bestuurder vir menslike hulpbronne, Alexander Kannemeyer, voorstel dat wit werknemers ongemaklik gemaak moet word tot hulle bedank. […]
# The Congress of South African Trade Unions has praised police for swiftly arresting an 80-year-old farmer after a young man’s body was found buried on his Kroonstad property in the Free State. The victim, allegedly killed over a wage dispute, was a farmworker. The farmer faces charges of murder and defeating the ends of […]
# Die GOOD-party sê die regering van die Wes-Kaap se hofsaak teen die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering is ‘n politieke truuk om die lank-vertraagde gesondheidsorghervormings verder uit te stel. Die party voer aan dat die provinsie onder DA-leiding tegniese punte in openbare deelname gebruik om transformasie te keer, terwyl slegs bevoordeelde persone toegang het tot […]
# Stellenbosch mayor Jeremy Fasser says a special council meeting will be held this week to investigate allegations of workplace bullying and constructive dismissal. This follows a leaked video from 2023 of municipal human resources manager, Alexander Kannemeyer, suggesting that white employees should be made uncomfortable until they resign. Fasser says the municipality will review […]
# The GOOD Party says the Western Cape government’s lawsuit against the National Health Insurance Act is a political stunt designed to delay long-overdue healthcare reforms. The party argues that the DA-led province is using technicalities in public participation to block transformation, while only a privileged few have access to quality treatment. GOOD secretary-general Brett […]
# Die adjunkhoof van ‘n laerskool in Bronkhorstspruit het in die landdroshof verskyn op drie aanklagte van die verkragting van ‘n agtjarige leerder. Die beweerde mishandeling het aan die lig gekom nadat die kind se ma ongewone gedrag opgemerk en dit by die polisie aangemeld het. Lumka Mahanjana van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak […]
# Die R36-pad naby Morokolotsi in die Mopani-distrik is weer oop vir verkeer nadat dit vroeër weens ‘n ongeluk gesluit is. ‘n Toyota-ligte afleweringsvoertuig het op ‘n sperstreep verbygesteek en reg van voor met ‘n Toyota-minibus gebots. Die Limpopo Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê die bestuurder en passasier van die ligte afleweringsvoertuig is in […]
# The R36 road near Morokolotsi in Mopani District is now open for traffic following an earlier closure due to an accident. A Toyota light delivery van collided head-on with a Toyota minibus while the van was overtaking on a barrier line. The Limpopo Department of Transport and Community Safety says the driver and passenger […]