# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, bepleit ‘n hernude verbintenis tot universele gesondheidsdekking wat in eenheid, gelykheid en volhoubaarheid gewortel is. Hy het die G20-vergadering van ministers van Gesondheid in Polokwane, Limpopo, toegespreek waar probeer word om politieke leierskap wêreldwyd in ooreenstemming te bring met regverdige, verantwoordbare en lewenskragtige gesondheidsorgstelsels. Motsoaledi waarsku oor die […]
# Gauteng Health MEC, Nomantu Nkomo-Ralehoko, has warned residents about rising malaria cases in the province. Ekurhuleni is one of the districts with the highest number of cases in the province, recording 25 cases per 100-thousand people between January 2022 and December 2024. The rise in these cases is mainly attributed to travel to endemic […]
# The DA in Tshwane is calling on the City of Tshwane to improve public lighting in Marry Me Informal Settlement, Soshanguve. Officials from the party visited the families of victims and Community Policing Forum members in Marry Me, where, earlier this year, community members were violently attacked while patrolling the area. DA Tshwane mayoral […]
# Die EFF sê lede sal later die maand na die Konstitusionele Hof opruk om die bekendmaking van die uitspraak oor die hersiening van die parlement se besluit van die Onafhanklike Paneelverslag oor Phala Phala te eis. Die paneel het bevind daar was prima facie bewyse van misdadige aktiwiteite by die diefstal op president Cyril […]
# Operasie Shanela het gister tot die in hegtenisneming van 328 verdagtes van verskillende oortredings in Atteridgeville en Laudium gelei. Die misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. Die woordvoerder van die polisie, Johan van Dyk, sê 34 ongedokumenteerde buitelanders is aangehou en aangekla van die oortreding van afdeling 49 van […]
# Health minister, Aaron Motsoaledi, has called for renewed commitment to Universal Health Coverage that is rooted in solidarity, equality & sustainability. He addressed the G20 Health Minister meeting in Polokwane, Limpopo, which is aiming to align global political leadership around equity, accountability, and resilient health systems. Motsoaledi warned against a pervasive threat of putting […]
# Die Stad Kaapstad se rampbestuursentrum sê 211 vlugtelinge is gister geraak deur die brand by Voortrekkerweg oorkant die Maitland-begraafplaas. Die markiestent waarin die vlugtelinge gehuisves is, asook talle ander strukture wat as kombuise gebruik is, het afgebrand. Die rampbestuursentrum se woordvoerder, Sonica Lategan, sê die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is in kennis gestel […]
# The Tshwane Metro Police Department’s Taxi Unit impounded 16 minibus taxis during an operation in Pretoria Central this week. The vehicles were impounded for various offences related to non-compliance with the National Land Transport Act. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says in a separate operation, the Overload Control Unit in Akasia and Centurion inspected 31 […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, die adjunk-minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala en Jozi My Jozi, onderteken vandag ‘n gedenkwaardige dokument vir die vernuwing van die omgewing van die Hooggeregshof in Johannesburg. Die woordvoerder van die departement, Terrence Manase, sê die mylpaalooreenkoms gaan sake aanpak soos geboue-onderhoud, veiligheid […]