# With today being World Diabetes Day, the City of Cape Town says it is encouraged by the ongoing increase in the number of persons screening for diabetes. Diabetes is the second leading cause of death in South Africa, behind Tuberculosis. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham, says in the past […]
# Die Forum for South Africa het die Stad Ekurhuleni veroordeel oor ʼn vereiste dat inwoners minstens 14 dae skriftelik moet kennis gee voor hulle diere vir godsdienstige of kulturele doeleindes slag. Die metro sê tradisionele en godsdienstige slagtery is ʼn belangrike deel van baie vieringe. Dit moet egter aan openbare gesondheids-verordeninge voldoen. Die forum […]
# Build One South Africa sê hy ondersteun nie die DA se mosie van wantroue in Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, nie. Daar word vandag in die provinsiale wetgewer oor die mosie gestem. BOSA se woordvoerder, Ayanda Allie, sê hulle beskou die mosie as ʼn politieke foefie om hoofopskrifte te haal eerder as oplossings te bied. […]
# Die DA in Tshwane het kommer uitgespreek oor die voortslepende rioolstorting in Cultura-park in Bronkhorstspruit. Die probleem is ʼn beskadigde rioolpyplyn wat tussen Versterpark en Cultura-park onder deur die N4 loop. Cilliers Brink van die DA sê hierdie langdurige kwessie skep ʼn ernstige gevaar vir openbare gesondheid en die omgewing, veral in die lig […]
# Gift of the Givers is asking president Cyril Ramaphosa to investigate Home Affairs and the Border Management Authority for blocking 153 Palestinian travellers entering South Africa at OR Tambo International Airport in Gauteng yesterday. The organisation’s founder, Imtiaz Sooliman, says the BMA acted in keeping with their mandate not to allow passengers without an […]
# Die DA-leier John Steenhuisen het hulde gebring aan die party se voormalige leier in KwaZulu-Natal, Roger Burrows. Hy beskryf hom as die persoon met wie hy in die openbare lewe die beste kon identifiseer. Burrows is na ʼn lang siekbed oorlede. Hy was parlementslid, lid van die KwaZulu-Natalse wetgewer en ʼn lid van die […]
# Global Airways sê hulle het alle protokolle gevolg voor hulle op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng geland het met 153 Palestyne wat vlugtelingstatus in Suid-Afrika vra. Die groep was gister 12-uur gestrand nadat hulle toegang geweier is omdat hulle nie vertrek-stempels op hul paspoorte of visums gehad het nie. Hulle is toegelaat […]
# Operasie Shanela het gelei tot die inhegtenisneming van 362 verdagtes in Mamelodi-Wes en -Oos in Tshwane. Hulle is aangekeer vir onder meer moord, poging tot moord, gewapende roof en verkragting. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 43 ongedokumenteerde buitelanders is aangekeer en sal aan die owerhede oorhandig word om gedeporteer te word:
# Build One South Africa says it will not support the DA’s motion of no confidence in Gauteng premier Panyaza Lesufi. The motion will be voted on in the provincial legislature today. BOSA’s Ayanda Allie says they view this motion as nothing more than a political gimmick designed to grab headlines rather than deliver solutions. She […]