# The Gauteng government says premier Panyaza Lesufi is on official leave and has travelled to Mexico in a private capacity, with no public funds or government resources used for the trip. Spokesperson Elijah Mhlanga says Lesufi only accepted stadium tickets and did not travel with government staff or protocols. Mhlanga added business in Gauteng […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die bevindinge oor die dood van mediese intern Alulutho Mazwi sal binne weke vrygestel word. Mazwi, ‘n diabeet, wat in die pediatriese departement by Umlazi se Prince Mshiyeni-gedenkhospitaal in KwaZulu-Natal gewerk het, is in Mei verlede jaar oorlede terwyl hy aan diens was, nadat hy na bewering […]
# AfriForum het ‘n dringende Hooggeregshof-aansoek ingedien om die Stad Johannesburg se 65,6-persent verhoging in sy waterheffingsbestuursfooie te betwis. Deidré Steffens van AfriForum voer aan die metro het nie voldoende redes of ‘n duidelike berekeningsmetode vir die verhoging verskaf nie. Huishoudings kan vanaf 1 Julie meer as 107-rand per maand betaal, ongeag hul waterverbruik. Sy […]
# Die Johannesburgse Landdroshof het die borgtog-appèl van die vermeende politieke tussenganger en omstrede sakeman Brown Mogotsi tot 22 Junie uitgestel. Die staat het die hof meegedeel hulle moet die dossier aan die verdediging bekend maak. Mogotsi se regspan voer aan nuwe feite, insluitend die bevestiging van sy woonadres, regverdig ‘n hernieude borgtog-aansoek. Mogotsi staan […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het tradisionele leiers gevra om ‘n leidende rol te speel in die bekamping van misdaad, armoede, werkloosheid, tienerswangerskappe, dwelmmisbruik en onwettige immigrasie in hul gemeenskappe. Mashatile het tydens ‘n ontmoeting met tradisionele en Khoi-San-leiers in Limpopo gesê tradisionele leiers kan help om misdaadvoorkoming te versterk en kan jeugontwikkeling ondersteun, dwelmmisbruik bestry […]
# Deputy president Paul Mashatile has urged traditional leaders and communities to remain vigilant against illegal initiation schools ahead of the winter initiation season. Speaking in Limpopo at the traditional and Khoi-San leaders’ engagement, Mashatile warned that unregistered schools and unqualified practitioners pose serious risks to the health and safety of initiates. He also welcomed […]
# Die Nkabinde-ondersoek na die geskiktheid van die geskorste Suid-Gautengse Direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, om sy amp te beklee, het ‘n aansoek van die voormalige Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, verwerp om skriftelike voorleggings vir opname in die ondersoekrekord in te dien. Batohi wou bykomende voorleggings indien ná haar onvoltooide kruisondervraging […]
# AfriForum has launched an urgent High Court application to challenge the City of Johannesburg’s 65.6-percent increase in its water demand management levy. AfriForum’s Deidré Steffens argues the metro failed to provide adequate justification or methodology for the increase. From 1 July, households could be charged over 107-rand a month regardless of water usage. She […]
# Die Madlanga-kommissie se voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, het die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, ondervra oor sy interaksie met die vermeende informant Tumelo Nku voor die beslaglegging in 2021 op 700-kilogram kokaïen ter waarde van 300-miljoen-rand. Die kommissie ondersoek die omstandighede rondom die Aeroton-dwelklopjag. Madlanga betwis Mashaba se getuienis oor die aankoms van die […]