Skip to content

Wes-Kaap belê R127-miljoen in tegniese skoleprogram [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering het ‘n tegniese skoleprogram van 127-miljoen-rand van stapel gestuur om leerders met praktiese vaardighede en bedryfsgerigte opleiding toe te rus en hul kanse op indiensneming te verbeter. Die program word in ses skole ingestel, met meer as ses-duisend leerders en 137 onderwysers wat deelneem. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, sê die program sal drie jaar duur, met die eerste groep leerders wat na verwagting in 2028 matriek sal voltooi:

AFR LondtOnTechnicalInvestment