# Die Gautengse wetgewer se komitee vir Gemeenskapsveiligheid vra dat die onoordeelkundige manier waarop mense mekaar natgegooi het op Lentedagvierings, verbied moet word deur munisipale verordeninge en strenger toepassing. Voorsitter Bandile Masuku sê dit het gelei tot teistering, skade aan eiendom, openbare wanorde en glo selfs ‘n noodlottige voorval in Refilwe, Tshwane. Hy vra ouers, […]
# Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag terwyl swaar donderstorms in die suidelike dele van die provinsie verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak 4-waarskuwing uitgereik vir swaar reën, erge weerlig en skadelike wind. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Siboniso Mngadi, vra inwoners in laagliggende gebiede om […]
# KwaZulu-Natal disaster management teams have been placed on high alert as severe thunderstorms are expected in the southern parts of the province. The South African Weather Service has issued a level four warning for heavy rain, excessive lightning and damaging winds. Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs spokesperson Siboniso Mngadi has urged residents […]
# Die Hugenote-tonnel op die N1 tussen die Paarl en Worcester in die Wes-Kaap is tydelik gesluit vir alle voertuie weens sterk dwarswinde op die akwaduk onderweg na die tonnel. Die Drakenstein-munisipaliteit sê alle verkeer word herlei na die R101 en Du Toitskloofpas. Die sluiting sal van krag bly tot weerstoestande verbeter. Motoriste word aangeraai […]
# The Huguenot Tunnel on the N1 between Paarl and Worcester in the Western Cappe has been temporarily closed to all vehicles because of strong crosswinds on the overpass. Drakenstein Municipality says all traffic is being diverted via the R101 and Du Toitskloof Pass. The closure will remain in place until weather conditions improve. Motorists […]
# South Africa is marking National Arbor Week highlighting the vital role trees play in communities and cities. September is also recognised as Arbor Month, with this year’s theme, “My Tree, My Oxygen, Plant Yours Today.” Johannesburg City Parks and Zoo spokesperson Jenny Moodley says the campaign promotes tree planting, indigenous species and resilient urban […]
# Die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika het by COSATU, die breër vakbondbeweging en progressiewe organisasies wêreldwyd aangesluit om hul solidariteit met die mense en werkers van Eswatini uit te spreek terwyl hulle hul stryd vir demokrasie, vryheid en maatskaplike geregtigheid voortsit. DENOSA steun die globale week van optrede vir demokrasie in Eswatini en vandag se […]
# Die MK-party se regsverteenwoordiger, Dali Mpofu, sê dit berus by die Parlement om ‘n doeltreffende proses vir president Cyril Ramaphosa se verwydering daar te stel. Hy het die voorlegging in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gelewer waar Ramaphosa die bevindings van die Artikel 89-onafhanklike paneel oor die diefstal op sy plaas, Phala Phala, betwis. Mpofu sê […]
# The MK Party’s legal representative, Dali Mpofu, says the responsibility to establish an effective mechanism for removing president Cyril Ramaphosa rests with Parliament. He made the submission in the Western Cape High Court, where Ramaphosa is challenging findings of the Section 89 independent panel on the theft on his farm, Phala Phala. Mpofu argues […]