# Die EFF-president Julius Malema vra vir gratis water en elektrisiteit vir ontvangers van maatskaplike toelaes. Tydens die party se ‘Tshela Thupa‘-veldtog vir die plaaslikeregeringverkiesing op die KaMaqhekeza-stadion in Nkomazi, Mpumalanga, het Malema gesê kwesbare huishoudings behoort toegang tot basiese dienste te hê, sonder die bykomende las van onbekostigbare nutsdienste. Die voorstel kom te midde […]
# Inkatha Freedom Party president Velenkosini Hlabisa has welcomed what he described as the overall peaceful conduct of political parties during local government election campaigns across the country. Hlabisa was campaigning in Esikhawini, near Richards Bay in KwaZulu-Natal. He says peaceful campaigning is important as political parties engage voters and encouraging South Africans to go […]
# Die Stad Tshwane het die waarskuwing opgehef om die water van die Findlay-reservoir vir die Pretoria-middestad en omliggende gebiede te kook. Die burgemeester Nasiphi Moya het die besluit bevestig nadat monitering van watergehalte en laboratoriumtoetse geen opspoorbare E. coli of koliform-bakterieë in die jongste monsters van die reservoir gevind is nie:
# Die geskorste polisiesersant, Fannie Nkosi, het uit die polisiediens bedank te midde van ernstige wangedragbewerings en hangende dissiplinêre verrigtinge. Nkosi, wat verbonde was aan die Gautengse Georganiseerde Misdaadeenheid, staar strafregtelike aanklagte van diefstal, bedrog en regsverydeling in die gesig. Die aanklagte volg op ‘n polisie-klopjag by sy huis in Pretoria-Noord, waar beamptes na bewering […]
# The City of Tshwane has lifted the boil-water advisory affecting the Pretoria CBD and surrounding areas supplied by the Findlay Reservoir. Mayor Nasiphi Moya confirmed the decision after water-quality monitoring and laboratory tests found no detectable E. coli or total coliform bacteria in the latest samples taken from the reservoir:
# Suspended South African Police Service Sergeant Fannie Nkosi has resigned from the police service amid serious misconduct allegations and pending disciplinary proceedings. Nkosi, who was attached to the Gauteng Organised Crime Unit, faces criminal charges including theft, fraud and defeating the ends of justice. The charges follow a police raid at his Pretoria North […]
# EFF President Julius Malema has called for free water and electricity for social grant beneficiaries in South Africa. Addressing the party’s Tshela Thupa local govenment election campaign rally at KaMaqhekeza Stadium in Nkomazi, Mpumalanga, Malema says vulnerable households should have access to basic services without the added burden of unaffordable utility bills. The proposal […]
# Vier mans is vanoggend dood nadat ‘n brand deur talle informele wonings in die EP Malan-nedersetting in Pomona, buite Kemptonpark in Ekurhuleni, gewoed het. William Ntladi, woordvoerder vir Ramp- en Noodbestuursdienste, sê brandbestryders het kort voor twee vanoggend die oproep ontvang en na die toneel gehaas. Hy sê bykomende spanne is ontplooi nadat ‘n […]
# Die United Progressive People Alliance dring aan op dringende, onafhanklike toetse vir watergehalte regoor die Stad Tshwane, na aanleiding van kommer oor mislukkings met watersuiwering in Bronkhorstspruit. Woordvoerder Abel Tau sê die voorval laat kommer ontstaan dat ander gemeenskappe moontlik onwetend aan onveilige water blootgestel word. Hy sê die krisis laat ook vrae ontstaan […]