Skip to content

Ses vroue dood in botsing reg van voor op R61 in Oos-Kaap [KLANK]

# Ses mense is vanoggend dood en ses ander ernstig beseer in ‘n botsing reg van voor tussen ‘n Toyota Quantum-minibustaxi en ‘n Scania-vragmotor op die R61 in die Oos-Kaap. Die ongeluk het ongeveer 30 kilometer vanaf Aberdeen in die Wes-Kaap plaasgevind. Die woordvoerder vir die provinsiale departement van Vervoer, Unathi Binqose, sê die minibustaxi het 16 mense vervoer en was op pad van Beaufort-Wes na Aberdeen. Hy sê ses vroue is op die toneel dood:

ENG BinqoseONCrash