# Five of South Africa’s most-wanted cash-in-transit and murder suspects were fatally shot during a police raid on a safe house in Klippoortjie, Boksburg, Gauteng. The suspects had earlier robbed security guards in Dawn Park. An intelligence-led operation by the Sedibeng Tactical Response and Ekurhuleni SWAT teams led to the shootout. Two suspects were arrested, […]
# Tiger Brands has sold its canned fruit division, Langeberg and Ashton Foods, for a symbolic one-rand to a consortium comprising the Ashton Fruit Producers Co-operative and a development finance institution. The sale includes a 150-million investment in a community trust holding a ten-percent stake in the new company, aimed at supporting local socio-economic development. […]
# Giyani Airport in Limpopo is set to reopen as F.Y. Siyandhani International Airport after years of closure. The Siyandhani Traditional Authority and Bombo Investment Group are launching phase one as a private commercial facility. Once a key hub during the Gazankulu homeland era, the airport’s revival includes four more phases to boost regional growth. […]
# Tiger Brands het sy ingemaakte vrugte-afdeling, Langeberg en Ashton Foods, vir ‘n simboliese een-rand aan ‘n konsortium bestaande uit die Ashton vrugteprodusente-koöperatief en ‘n ontwikkelingsfinansieringsinstelling verkoop. Die transaksie sluit ‘n belegging van 150-miljoen-rand in ‘n gemeenskapstrust in, wat ‘n belang van tien-persent in die nuwe maatskappy hou en daarop gemik is om plaaslike sosio-ekonomiese […]
# Die Giyani-lughawe in Limpopo gaan na jare se sluiting heropen as die F.Y. Siyandhani Internasionale Lughawe. Die Siyandhani Tradisionele Owerheid en Bombo-beleggingsgroep stel fase een as ‘n privaat kommersiële fasiliteit bekend. Die lughawe se herlewing, wat voorheen ‘n sleutelsentrum tydens die Gazankulu-tuislandera was, sluit vier verdere fases in om streeksgroei te bevorder. Brilliance Ntiyiso […]
# The National Prosecuting Authority has confirmed a decision not to prosecute anyone in the Matatiele sexual assault case involving a minor. The November 2024 docket showed insufficient evidence following interviews and medical examinations. NPA national spokesperson, Mthunzi Mhaga, says police have since resubmitted the docket for further consideration by the Director of Public Prosecutions’ […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n besluit bevestig om niemand in die Matatiele-seksuele aanranding van ‘n minderjarige te vervolg nie. Die dossier van November 2024 het na onderhoude en mediese ondersoeke onvoldoende bewyse getoon. Die nasionale woordvoerder van die NVG, Mthunzi Mhaga, sê die polisie het die dossier sedertdien weer ingedien vir verdere oorweging deur […]
# Die Durbanse Hooggeregshof het Teneil Ursula Kok tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op haar driejarige dogter, Fadillah Chantal Kok, in Mei 2022. Die hof het mishandeling in haar verlede en geestesgesondheids-probleme as versagtende faktore beskou. Die NVG se woordvoerder, Natasha Ramkisson-Kara, sê regter Jacqueline Henriques het beveel dat sy haar vonnis […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare is woedend nadat die Gautengse regering versuim het om 1,8-miljard rand van sy 2023/24-begroting te bestee. Die vakbond sê dit verraai openbare vertroue, veral terwyl hospitale met tekorte sukkel, skole oorvol is, en infrastruktuur ineenstort. Die vakbond eis antwoorde van die LUR vir Finansies, Lebogang Maile, en vra ‘n dringende […]