# The Johannesburg Metropolitan Police Department has arrested 157 motorists for driving under the influence of alcohol during a week-long crackdown across the city. The department warned that drunk driving endangers lives and will not be tolerated. All suspects will face charges, as authorities continue their zero-tolerance approach to keep roads safe. JMPD spokesperson Xolani […]
# Die adjunkpresident van die Patriotic Alliance, Kenny Kunene, is vir die tweede keer ingehuldig as die Johannesburgse burgemeesterskomiteelid vir Vervoer. Kunene het in Julie uit die pos bedank nadat hy by die moordbeskuldigde Katiso “KT” Molefe se huis gevind is, wat omstredenheid ontketen het. Die pos het maande vakant gebly te midde van koalisie-geskille. […]
# ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party se nasionale uitvoerende komitee het besluit om ‘n ekonomiese oorlogskamer in die Presidensie te stig om regeringsprestasie te koördineer en gereelde vorderings-puntekaarte te publiseer. Die oorlogskamer sal regeringsdepartemente aanspreeklik hou en beleide bespoedig om werkloosheid, armoede en hoë lewenskoste te bekamp . Ramaphosa het sy toespraak by die […]
# Patriotic Alliance deputy president, Kenny Kunene, has been sworn in for the second time as Johannesburg’s mayoral committee member for Transport. Kunene resigned from the position in July after he was found at the home of murder-accused Katiso “KT” Molefe, sparking controversy. The transport post remained vacant for months amid coalition disputes. Mayor Dada […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says the national executive committee has resolved to establish an economic war room in the Presidency to coordinate government performance and publish regular progress scorecards. The war room will hold government departments accountable and expedite policies tackling unemployment, poverty, and high living costs. In his closing remarks of the special […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het eienaars van groot openbare en privaat geboue versoek om teen 7 Desember vir energieprestasiesertifikate te registreer. Die sertifikate dui ‘n gebou se energie-doeltreffendheid aan en help om koste en kweekhuisgasuitstralings te verminder. Bykans agt-duisend geboue is sedert 2020 geregistreer, met Gauteng wat die meeste geregistreer […]
# Buitelandse vragmotorbestuurders is aangekla, en verskeie vragmotors met verslete bande is in beslag geneem na padveiligheidsinspeksies in KwaZulu-Natal. Owerhede sê die optrede teiken onveilige voertuie wat lewens op Suid-Arikaanse paaie in gevaar stel. Woordvoerder van die Departement, Ndabezinhle Sibiya, sê die bestuurders staar regstappe in die gesig, terwyl die gehokte vragmotors nie na die […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Departement van Hoër Onderwys het die Gemeenskapskampusveiligheidsforum by die Tshwane Universiteit van Tegnologie van stapel gestuur. Die plan het ten doel om toenemende kampusmisdaad, insluitend diefstal, aanranding en moord, te beveg. Simon Mphai van TUT het in ‘n onderhoud met SABC News gesê student-geleide veiligheidskomitees sowel as die polisie […]
# The United Democratic Movement has called on Parliament’s Standing Committee on Public Accounts to launch an urgent inquiry into expenditure, delays, and governance failures surrounding the Upper and Lower uMkhomazi Water Projects in KwaZulu-Natal. The projects, valued at 48-billion-rand, were meant to provide water to thousands of households but have faced major setbacks, cost […]