# The Gauteng Portfolio Committee on Community Safety has issued a strong warning to victims of crime, particularly victims of gender-based violence, urging them not to withdraw criminal cases against perpetrators. The committee chairperson, Bandile Masuku says this comes amid growing concern over a disturbing trend that undermines efforts to combat GBV and hold perpetrators […]
# Die Departement van Landbou sê met sommige provinsies wat sukkel met bek-en-klouseer, het hulle besluit om toe te laat dat melk van kwarantyn-plase in Limpopo en die Oos-Kaap op die plaaslike mark vrygestel word. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die opheffing van die siektebestuursgebiede aangekondig nadat verskerpte pogings deur die Veeartsenykundige Dienste […]
# The Department of Agriculture says with some provinces battling with foot-and-mouth disease cases, it has decided to allow milk from quarantined farms in Limpopo and Eastern Cape to be released onto the local market. Agriculture minister John Steenhuisen announced the lifting of the disease management areas in both provinces after intensified efforts by Veterinary Services were successful […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, sal vandag die Een Miljoen Bome-veldtog onder die tema My Boom, My Suurstof by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine bekendstel. Die departement se woordvoerder, Peter Mbelengwa, sê die veldtog is daarop gemik om Suid-Afrikaners van alle vlakke van die samelewing te mobiliseer om bome […]
# The Deputy minister of Forestry, Fisheries and Environment, Bernice Swarts, will launch the One Million Trees campaign, under the theme, My Tree, My Oxygen at the Pretoria National Botanical Gardens today. The department’s spokesperson, Peter Mbelengwa, says the campaign aims to mobilise South Africans from all walks of life to pledge and donate trees. […]
# Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op inwoners om te help om riool-oorloop in hul woonbuurte te verminder deur te kyk of reënwatergeute korrek aan stormwaterdreine gekoppel is en nie aan die rioolstelsel nie. Tydens swaar neerslae kan watervloei uit geute wat verkeerd gekoppel is, die rioolnetwerk oorstroom, wat lei tot riool-oorloop in strate, […]
# The City of Cape Town is calling on residents to help reduce sewer overflows in their neighbourhoods by checking that rainwater gutters are correctly connected to stormwater drains and not the sewer system. During heavy rainfall, water ingress from gutters that are incorrectly connected can overwhelm the sewer network, leading to sewage overflows into […]
# Wes-Kaapse polisiespeurders verbonde aan die Provinsiale Eenheid vir Ernstige en Geweldsmisdaad volg leidrade op in verband met ‘n driedubbele moord in Mfuleni. Polisiewoordvoerder, Andrè Traut, sê die slagoffers, drie mans tussen 21 en 40 jaar oud, is Saterdagoggend met skietwonde in ‘n plakkershut in die Covid-informele nedersetting gevind. Hy sê ‘n voorlopige ondersoek dui […]
# Die Wes-Kaapse polisie ondersoek twee moordklagtes en twee van poging tot moord in Portlands, Mitchells Plain. Die polisiewoordvoerder, Frederick Van Wyk, sê dit volg na ‘n skietvoorval Vrydagaand in San Franciscostraat, waar twee mans van 21- en 22-jaar oud doodgeskiet en ‘n 26-jarige man gewond is. Hy sê nog ‘n 21-jarige man is nie […]