# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, het alle rampbestuurspanne op hoë gereedheidsgrondslag geplaas met erge weer wat van vandag tot Maandag in die provinsie verwag word, met swaar reën, sterk winde en donderstorms as gevolg van ‘n laedrukstelsel. Die woordvoerder van die Departement, Senzelwe Mzila, het inwoners aangeraai […]
# Die Onderwysdepartement in Gauteng verwelkom die uitspraak van die Hooggeregshof wat die versoek van die hand gewys het, van die beheerliggaam van die Pretoria High School for Girls om toegang tot die departement se rassisme-ondersoekverslag te verkry. Die woordvoerder van die Departement, Steve Mabona, sê die Hof het beslis dat die verslag aangevra moet […]
# The Gauteng Education Department welcomes the High Court ruling dismissing the Pretoria High School for Girls School Governing Body’s request to access the department’s racism investigation report. Department spokesperson Steve Mabona says the court ruled that the report must be requested through the Promotion of Access to Information Act. Mabona says the department urges […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak vyf donderstormwaarskuwing uitgereik vir dele van die sentrale binneland, wat Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en gebiede van die Oos- en Wes-Kaap insluit. Die erge weer, wat van môre tot Maandag verwag word, kan swaar reënval, sterk winde en plaaslike oorstromings meebring. Motoriste word versoek om versigtig te ry, veral […]
# ‘n Woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie, Kelebogile Thepa, het ‘n emosionele beskrywing gegee van ‘n lokval waarin sy in Tembisa in Julie 2023 gelei is. Thepa het by die Madlanga-kommissie beskryf hoe drie gewapende mans haar met ‘n vuurwapen aangehou, geslaan en met haar en haar vriendin in haar voertuig weggery het. Haar getuienis […]
# Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit veg steeds teen verskeie brande, insluitend ‘n groot strook bo die Guano-grotte buite Montagu. Die munisipale woordvoerder, Jo Anne Otto, sê sterk winde het die brand oor die R62 gedryf en geboue word bedreig. Spanne van die Kaapse Wynland, Langeberg Munisipaliteit, CapeNature en ander vennote veg teen die vlamme om […]
# Die woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie, Kelebogile Thepa, sê sy het opdrag ontvang om terug te tree nadat sy die stadsbestuurder se kantoor versoek het om ‘n gesamentlike reaksie op medianavrae oor die CAT VIP-bloulig-sage uit te reik. Thepa het voor die Madlanga-kommissie getuig haar voorstel was daarop gemik om teenstrydige verklarings te vermy […]
# The Cape Winelands District Municipality is still fighting several fires, including a major line above the Guano Caves outside Montagu. The municipal spokesperson Jo Anne Otto says strong winds pushed the fire across the R62, threatening structures. Crews from Cape Winelands, Langeberg Municipality, CapeNature, and other partners are actively protecting properties, with helicopters deployed. […]
# Ekurhuleni Metro Police spokesperson Kelebogile Thepa says she was instructed to back off after urging the City Manager’s office to issue a joint response to media inquiries about the CAT VIP bluelights saga. Testifying at the Madlanga Commission, Thepa said her proposal aimed to avoid conflicting statements and ensure technical accuracy. She added that […]