# Padwedlope: Kaapstad bied komende naweek die ikoniese Twee Oseane-marathon aan, wyd bekend as die wêreld se mooiste wedloop. Die organiseerder, Michael Meyer, sê die geleentheid groei steeds in aansien en lok duisende plaaslike en internasionale atlete. Gekombineerde prysgeld van 2,6-miljoen-rand is bevestig vir die onderskeie afdelings. Die wedloop dra ook aansienlik by tot die […]
# Die hoof van die Tshwane-metropolisie, Yolande Faro, beklemtoon die stadsbestuurder hou wel toesig oor haar aanstelling, maar kan nie inmeng met bedryfs-personeelbesluite nie. Dit volg ná die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sisi Baloyi, ‘n verduideliking gevra het nadat getuienisse van Ekurhuleni se Metropolisie kommer laat ontstaan het oor bestuur en aanspreeklikheid in munisipale wetstoepassingsstrukture. Faro […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer, Xolile Nqatha, sê daar was verskeie tragiese voorvalle op die provinsie se paaie tydens die Paasfees-week, ondanks algemeen bestendige verkeerstoestande op hoofroetes. Woordvoerder Unathi Binqose sê altesaam 15 mense is dood in drie groot botsings, met die rampspoedigste botsing op Paassondag. Hy sê hierdie voorvalle laat ‘n donker wolk […]
# Tshwane Metro Police Chief Yolande Faro has revealed to the Madlanga Commission that not all senior deputy officers have security clearance, admitting gaps in vetting processes. Faro told an inquiry the process is lengthy and handled by the State Security Agency, but stressed it should be compulsory from recruitment. Faro confirmed some deputies failed […]
# Buitelanders in KuGompo-stad in die Oos-Kaap leef in vrees na die plundering van verskeie sake-ondernemings tydens verlede week se betogings wat veroorsaak is deur die omstrede kroning van ‘n selfverklaarde Nigeriese koning. Die Pakistan-Suid-Afrikaanse Sakevereniging veroordeel aanvalle in Buffalo City en sê Pakistanse en ander buitelandse sake-eienaars het verliese aangemeld. Die organisasie pleit vir […]
# Die DA verwelkom die verwydering van die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, maar waarsku die aanstelling van Faith Mazibuko toon premier Panyaza Lesufi stel kaderontplooiing bo bevoegdheid. Die DA-lid Jack Bloom noem Mazibuko se onindrukwekkende rekord en omstrede verlede, insluitend duur regsooreenkomste, as redes waarom die departement waarskynlik nie sal verbeter nie. Hy […]
# A viral video of a suspected criminal shot dead after a smash-and-grab on Jakes Gerwel Drive in Cape Town, has reignited fears over mob justice. ActionSA Member of Parliament and member of Parliament’s Police portfolio committee, Dereleen James, says communities are losing faith in the police due to their slow responses, which is leading […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die bekendstelling van die Waarheids- en Versoeningskommissie se Behuisingsherstelwerk in KwaZulu-Natal is ‘n grondwetlike stap om vorige ongeregtighede te herstel. Sy het in Ndwedwe die noodsaaklikheid beklemtoon om slagoffers se waardigheid te herstel nadat hulle huise tydens apartheidsgeweld vernietig is. Kubayi sê die regering […]
# Cape Town law enforcement, alongside the South African National Defence Force and SAPS, confiscated numerous firearms and ammunition in Crossroads, shut down a suspected chop shop in Philippi East, and recovered a hijacked city vehicle in Mandela Park. Mayoral Committee Member for Safety and Security, JP Smith, says officers arrested 235 people, issued 10-thousand-257 […]