# The GOOD Party says the City of Cape Town’s draft 2026/2027 budget represents the final move in a strategy to de-risk the metro’s finances. The budget includes an escalation of the home user electricity tariff and expands relief for the most vulnerable. GOOD’s Sandra Dickson says a critical analysis of the figures in the […]
# Polisie in die Oos-Kaap het daarin geslaag om een van die agt aangehoudenes wat die naweek by die Afsondering-polisiestasie in Maluti ontsnap het, weer aan te keer. Siphelele Mkhulisi, wat aanvanklik in aanhouding was weens moord, is gister vas aan die slaap gevind en sonder voorval weer gearresteer. Die polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die […]
# Die EFF het amptelik aan die SABC en Newzroom Afrika geskryf en ʼn reg om te antwoord versoek. Dit volg na wat die party beskou as bevooroordeelde en ongebalanseerde nuusdekking oor die EFF se provinsiale voorsitter, Nkululeko Dunga, se aanstelling as Gauteng se LUR vir Finansies. Premier Panyaza Lesufi het hom verlede week aangestel. […]
# Eastern Cape police have managed to rearrest one of the eight detainees, who escaped from Afsondering police station in Maluti at the weekend. Siphelele Mkhulisi, originally in custody for a murder case, was found still asleep and rearrested without incident on Monday. Police spokesperson, Nobuntu Gantana, says the remaining seven escapees, who are facing […]
# The EFF has formally written to the SABC and Newzroom Afrika to request a right to reply. This follows what the party says is biased and unbalanced coverage on the appointment of the EFF’s provincial chairperson, Nkululeko Dunga, as Gauteng MEC for Finance. He was appointed by premier Panyaza Lesufi last week. The EFF […]
# Die Grensbestuursowerheid het gister by die Beitbrug-grenspos in Limpopo ʼn taxi voorgekeer met ses kinders sonder ouers of dokumente aan boord. Die taxibestuurder is gearresteer weens sy hulp en bystand met onwettige migrasie. Die owerheid se kommissaris, Michael Masiapato, sê die kinders is aan die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling oorhandig en sal met hul […]
# The Border Management Authority intercepted a taxi carrying six children who were found to be without documentation or parents at the Beitbridge Border Post in Limpopo on Monday. The taxi driver has been arrested for aiding and abetting illegal migration. BMA Commissioner, Michael Masiapato, says the children have been handed over to the Department […]
# Die burgerlike organisasie Sanco in Gauteng dreig om sy politieke steun aan die ANC te onttrek na premier Panyaza Lesufi se kabinetskommeling. Gautengse voorsitter Abram Mashishi het aan Newzroom Afrika gesê die skuif is roekeloos en Lesufi moet bedank. Hy beskuldig hom dat hy nie die alliansie se besluite oorweeg nie en sy eie […]
# Die ANC Veteraneliga het besluit om die onlangse kabinetskommeling deur die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, intern aan te spreek na hulle kommer oor die aanstellings uitgespreek het. Die liga het die aanstelling van die EFF Gauteng-voorsitter, Nkululeko Dunga, as LUR vir Finansies bevraagteken. Die liga het verwys na Dunga se beweerde swak finansiële prestasie […]