# Die Tshwane-metropolisiedepartement is bekommerd oor die inhegtenisneming van voetgangers wat op hoofpaaie betrap is. Meer as 30 voetgangers is die afgelope week op die N1 en N4 aangekeer te midde van ʼn gevaarlike neiging om die gevaarlike hoofweë oorte steek of duim te ry. Woordvoerder Puleng Motholo sê hierdie optrede skep ʼn ernstige gevaar vir die voetgangers self en ook vir motoriste wat dalk nie ʼn ongeluk betyds kan vermy nie:
Tshwane-metropolisie bekommerd oor inhegtenisneming van voetgangers op hoofpaaie [KLANK]
ENG MotholoONHighways