# Die GOOD-party verwelkom die appèlkomitee van die Wes-Kaapse wetgewer se besluit om bevindings teen die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, tersyde te stel. Dit hou verband met sy verklaring oor die optrede van Ian Cameron van die DA. ʼn Voertuig met drie DA-parlementslede is in Augustus verlede jaar in Philippi, Kaapstad, aangeval tydens ʼn oorsigbesoek. Herron sê Cameron het volgens berigte sy vuurwapen gebruik:
GOOD-party verwelkom uitspraak in sy saak waar hy Ian Cameron met Rambo en Piet Retief vergelyk [KLANK]
ENG HerronONFindings