# Die Stad Johannesburg gaan ‘n nuwe omvattende geïntegreerde vervoerplan ontwikkel om die beweging van pendelaars veiliger en makliker te maak. Die driejaarprojek sal paaie, busse, treine, fietspaaie en voetgangerroetes verbind om ‘n veiliger, meer betroubare en volhoubare vervoernetwerk te skep. Die stad sê die plan sal mense met werk, skole en gesondheidsorg verbind, terwyl […]
# Drie mense is vanjaar in KwaZulu-Natal aan hondsdolheid dood, met hernude oproepe tot inwoners om hulle troeteldiere in te ent en onmiddellike behandeling te kry na dierebyte of -krappe. Gesondheidsowerhede het verskeie gevalle van hondsdolheid regoor die provinsie bevestig, insluitend ‘n besmette bosbok, verskeie honde en ‘n muishond in dorpe regoor die provinsie. Die […]
# # Die DA in Limpopo doen ‘n beroep op dringende hervorming nadat ‘n verslag onthul het die provinsie se natuurreservate stort in duie weens wanbestuur. ‘n Verslag deur die EMS-stigting toon baie reservate, insluitend Hans Merensky en Letaba Ranch, ly onder swak bestuur, onderbefondsing en verlate infrastruktuur, wat hulle kwesbaar maak vir stropery. Jacques […]
# The City of Johannesburg is set to launch a new comprehensive integrated transport plan, to make getting around safer and easier. The three-year project will connect roads, buses, trains, cycling paths, and pedestrian routes to create a safer, more reliable, and sustainable transport network. The city says the plan will link people to jobs, […]
# The DA in Limpopo is calling for urgent reform after a report revealed the province’s nature reserves are collapsing under mismanagement. A report by the EMS Foundation shows many reserves, including Hans Merensky and Letaba Ranch, suffer from poor management, underfunding, and abandoned infrastructure, leaving them vulnerable to poaching. The DA’s Jacques Smalle says […]
# Three people have died from rabies in KwaZulu-Natal this year, prompting renewed calls for residents to vaccinate their pets and seek immediate treatment after animal bites or scratches. Health authorities confirmed several animal rabies cases across the province, including an infected bushbuck, several dogs and a mongoose in towns across the province. The Rabies […]
# Die uitvoerende hoof van die Nelson Mandelabaai Sakekamer, Denise van Huyssteen, sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het môre in sy mediumtermyn-begroting die geleentheid om Suid-Afrika se ekonomiese potensiaal te ontsluit deur klein sake-ondernemings te ondersteun. Van Huyssteen sê mikro-, klein en mediumgrootte ondernemings verteenwoordig 90-persent van formele ondernemings, maar word deur burokrasie, […]
# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê Solidariteit se banier op die M1-snelweg in Johannesburg is rassensitief en kan die land en die provinsie se beeld skaad voor die G20-beraad. Die banier is verwyder na ‘n opdrag deur Lesufi, met stadsamptenare wat vinnig opgetree het. Solidariteit het die stap gekritiseer as onwettige sensuur en dring […]
# Die adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, is met onmiddelike ingang geskors. Dit volg op verskeie getuienisse voor die Madlanga-kommissie wat Mkhwanazi verbind met beweerde korrupte transaksies. Dit sluit in die magtiging van blouligvoorregte vir die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en die toekenning van tenders sonder die voorgeskrewe prosesse.