# The Department of Health is launching an organ donation awareness campaign today in Boksburg, Gauteng, to promote organ and tissue donation in South Africa. The Department’s spokesperson Foster Mohale says with around three-thousand patients on waiting lists, the campaign encourages families to embrace the gift of life as many die while waiting for transplants. […]
# Die DA eis dringende maatreëls om toenemende oorgrensmisdaad aan die Lesotho-Vrystaat grens aan te pak. Die DA-lid, Roy Jankielsohn, sê aanvalle, insluitend die wrede slagting van 18 beeste naby Wepener, kan met ‘n lae-intensiteit oorlog vergelyk word. Jankielsohn eis verbeterde wetstoepassing, die gebruik van meer tegnologie en ooreenkomste oor oorgrens-agtervolging. Hy waarsku landelike misdaad […]
# Die Streekhof in Ladysmith in KwaZulu-Natal het die voormalige DA-raadslid Michael Buthelezi tot vier keer lewenslank gevonnis plus 15-jaar tronkstraf vir die moord op sy verloofde en drie kinders in ‘n brandstigtingsvoorval in Bergville in 2023. Buthelezi is ook skuldig bevind aan die verskaffing van vals inligting aan die polisie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se […]
# Die Departement van Gesondheid stuur vandag ‘n orgaanskenking-bewusmakings-veldtog in Boksburg, Gauteng, van stapel om orgaan- en weefselskenking in Suid-Afrika te bevorder. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê daar is bykans drie-duisend pasiënte op waglyste en die veldtog moedig gesinne aan om die geskenk van die lewe te omhels, want mense sterf terwyl hulle […]
# Two stray lions have been seen in the veld near Plange-Mtititi village, bordering Kruger National Park’s northern side in Limpopo. Community spokesperson Isaac Khosa says rangers were called but have not located the animals. Khosa urges local residents and livestock farmers to stay vigilant. The lions were last seen near bushes close to the […]
# Twee rondloper leeus is in die veld naby Plange-Mtititi, aan die noordelike grens van die Krugerwildtuin in Limpopo gesien. ‘n Gemeenskapswoordvoerder, Isaac Khosa, sê veldwagters is ontbied, maar het die diere nog nie gewaar nie. Khosa waarsku plaaslike inwoners en veeboere om waaksaam te wees. Die leeus is laas in die bosse naby die […]
AfriForum has strongly criticised the City of Tshwane’s new city cleaning levy, calling it an act of double taxation. The municipality has approved a monthly charge of around 200-rand for properties not using its refuse collection service. According to the organisation, residents who opted for private refuse removal due to poor municipal service are now […]
# AfriForum is sterk gekant die Stad Tshwane se nuwe skoonmaakheffing en bestempel dit as dubbele belasting. Die munisipaliteit het ‘n maandelikse heffing van sowat 200-rand goedgekeur vir eiendomme wat nie hul vullisverwyderingsdiens gebruik nie. Die organisasie sê inwoners wat weens swak munisipale diens eerder privaat verwydering gekies het, word nou op ‘n onregverdige manier […]
# Nelson Mandela se lyfwag en voormalige hoof van die anti-bende-eenheid, André Lincoln, is op 63-jarige ouderdom oorlede. Lincoln het byna 40 jaar in die polisie gedien en belangrike veldtogte op die Kaapse Vlakte gelei. Hy het ook in 1996 as die hoof van die Presidensiële Ondersoektaakeenheid opgetree. Sy loopbaan het onder skoot gekom nadat […]