# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sal vandag ‘n peutervrye en slim nommerplaatstelsel by die Nasrec Expo-sentrum onthul. Die nuwe nommerplate bevat forensiese QR-kodes, verseëlde plakkers en ‘n gedigitaliseerde portaal om voertuigdiefstal, bedrog en kloning van inligting te bestry. G-Fleet-voertuie sal die stelsel vir ses maande toets. Die inisiatief is daarop gemik om padveiligheid […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi will unveil a tamper-proof, smart number plate system today at Nasrec Expo Centre. The new plates feature forensic QR codes, tamper-evident decals, and a digitised back-end portal to combat vehicle theft, fraud, and cloning. G-Fleet vehicles will pilot the system over six months before a full rollout. The initiative aims […]
# Die bekende Suid-Afrikaanse jazz-fotograaf en politieke fotojoernalis, Rashid Lombard, is oorlede. Die 74-jarige Lombard het die Kaapstad Internasionale Jazz-fees gestig, wat toerisme ‘n hupstoot gegee het en werksgeleenthede geskep het. Hy het die fees gebruik om inklusiwiteit en ontwikkeling te bevorder. Lombard is vereer met die Orde van Ikhamanga in Silwer. Meer as 500-duisend […]
# Renowned South African jazz photographer and political photojournalist Rashid Lombard has passed away. The 74-year-old was a recipient of the Order of Ikhamanga in Silver. Lombard founded the Cape Town International Jazz Festival, boosting tourism and creating jobs. He was celebrated for using the festival to promote inclusivity and development. Over 500-thousand of his […]
# Die regering veroordeel die dodelike skietgeveg tussen onwettige myners en die polisie in Riverlea, Johannesburg, waarin minstens een persoon dood is. Die regering sê sulke wetteloosheid stel gemeenskappe en wetstoepassing in gevaar. Inwoners word gemaan om saam te werk en misdade aan te meld. Beamptes benadruk daar is nie plek vir geweld in die […]
# Die polisievakbond Popcru het die gewelddadige aanval op polisielede tydens ‘n dwelmverwante ondersoek in Westbury, Johannesburg, veroordeel. Beamptes is met klippe en bottels gegooi nadat ‘n verdagte in hegtenis geneem is, wat die polisie gedwing het om te onttrek. ‘n Woordvoerder van POPCRU, Richard Mamabolo, het die polisie geprys vir hulle selfbeheersing en die […]
# Die regering het die gewelddadige betogings by die Mthatha-kampus van die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap sterk veroordeel, nadat borgtog toegestaan is aan ‘n waarnemende koshuisbestuurder, Manelisi Mampana, wat aangekla is vir ‘n student se skietdood. Betogers het die N2-snelweg versper met brandende bande, dienste ontwrig en lewens in gevaar gestel. Die regering […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union has condemned the violent attack on SAPS officers during a drug-related operation in Westbury, Johannesburg. Officers were pelted with stones and bottles after arresting a suspect, forcing them to withdraw. POPCRU spokesperson Richard Mamabolo praised the police for exercising restraint and urged the community to engage constructively, […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se rooivleisbedryf staar ‘n krisis in die gesig nadat bek-en-klouseer by ‘n Karan Beef-voerkraal in Gauteng ontdek is. Die onderneming het sy vee-aankope tydelik gestaak en dit ontwrig voorsieningskettings in die land. Wynand Boshoff van die VF Plus gee swak siektebeheer en die regering se gebrek aan dringendheid die […]