# The City of Johannesburg has launched the Joburg Bomb Squad, a new team aimed at tackling crime, enforcing by-laws, and improving service delivery. The team will be led by president of the ANC Veterans’ League, Snuki Zikalala and includes former city managers Blake Mosley-Lefatole, Mavela Dlamini and Trevor Fowler. Mayor Dada Morero said the […]
# Die polisie het drie verdagtes op die N1-snelweg in Sunninghill, Sandton doodgeskiet. Die dramatiese skietvoorval het groot verkeersvertragings tussen Winnie Mandela-rylaan en Rivoniaweg veroorsaak. Die polisie glo die verdagtes was gekoppel aan ‘n reeks huisrooftogte. Die woordvoerder, Mavela Masondo, sê verdere besonderhede is tans onduidelik en beamptes is steeds op die toneel. Motoriste word […]
# Die Batebeslagleggingseenheid het ‘n bewaringsbevel verkry om beslag te lê op onwettige mynboutoerusting ter waarde van meer as 13-miljoen-rand in Kleinsee en Port Nolloth in die Noord-Kaap. Die Hooggeregshof in Kimberley het die bevel toegestaan vir gereedskap, kragopwekkers, domkraghamers en bore wat gekonfiskeer is op De Beers-eiendomme met beperkte toegang. Mojalefa Senokoatsane van die […]
# Three suspects have been shot and killed during a dramatic shootout with police on the N1 Highway in Sunninghill, Sandton. The incident has caused major traffic delays between Winnie Mandela Drive and Rivonia Road. Police believe the suspects were linked to a series of house robberies. Spokesperson Mavela Masondo says details are still unclear, […]
# Die provinsiale polisiekommissaris van Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings gebruik ‘n omvattende benadering om seksuele oortredings aan te spreek. Dit sluit opvoeding en gemeenskapsbetrokkenheid in. Volgens hom het seksuele oortredingsake in die provinsie met 2,1-persent verminder tussen Januarie en Maart vanjaar. Mthombeni sê 112 seksuele […]
# Die bekende fotograaf, kulturele aktivis en jazz-promotor Rashid Lombard word vandag in Kaapstad begrawe. Lombard is gister in die ouderdom van 74 dood. Hy word gevier vir sy bydrae tot Suid-Afrikaanse jazz en omdat hy sleutel-oomblikke in die land se geskiedenis gedokumenteer het. Lombard het deurslaggewende oomblikke in die land se stryd om vryheid […]
# Die KwaZulu-Natalse regering het noodreddingspanne gemobiliseer nadat ‘n brand verskeie huise by die Kennedyweg-informele nedersetting in Durban vernietig het. Meer as 40 skuilings het gisteraand afgebrand, wat 70 mense dakloos gelaat. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Senzelwe Mzila, sê die provinsiale regering, in samewerking met die eThekwini Munisipaliteit […]
# Die Gautengse provinsiale Polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê altesaam twee-duisend-341 ontvoeringsake is tussen Januarie en Maart vanjaar aangegee, ‘n toename van 15,8-persent. Mthombeni sê danksy die nasionale polisie-anti-ontvoeringseenheid, het die provinsie 88 verdagtes wat met 62 ontvoeringsake verbind word in hegtenis geneem, en in dieselfde tydperk 77 ontvoering-slagoffers gered:
# The Asset Forfeiture Unit has secured a preservation order worth over 13-million-rand to seize illegal mining equipment used around Kleinsee and Port Nolloth in the Northern Cape. The High Court in Kimberley granted the order for confiscated tools, generators, jackhammers, and drills that were found on restricted De Beers properties. The National Prosecuting Authority’s […]