# Die GOOD-party doen ‘n beroep op SANTACO in die Wes-Kaap, die Stad Kaapstad en die provinsiale regering om dringend ‘n omvattende veiligheidstrategie vir pendelaars te ontwikkel, beide by wisselaars en langs vervoerroetes. Jonathan Cupido van GOOD sê vier mense is doodgeskiet en drie gewond toe onbekende gewapende mans Vrydag ‘n kantoortjie by die Mfuleni-taxistaanplek […]
# The GOOD Party is calling on SANTACO in the Western Cape, the City of Cape Town, and the provincial government to urgently convene and develop a comprehensive safety strategy for commuters, both at interchanges and along transport routes. GOOD’s Jonathan Cupido says four people were shot and killed and three injured when unknown gunmen […]
# Solidariteit se Maatskaplike Werkersnetwerk sê die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling laat kwesbare gemeenskappe in die steek deur nie maatskaplike fondse betyds uit te betaal nie. Die departement het 102-miljoen-rand in onderbestede fondse aan die Nasionale Tesourie terugbetaal. Bianca Smit van Solidariteit sê baie organisasies sonder winsoogmerk sukkel om te oorleef, en laat of […]
# Solidarity’s Social Workers’ Network says the Gauteng Department of Social Development is failing vulnerable communities by not paying social funds on time. The department returned 102-million-rand to the National Treasury instead of using it for essential services. Solidarity’s Bianca Smit says many non-profit organisations are struggling to survive, as delayed or unpaid subsidies put […]
# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuursentrum sê hulle monitor enige uitwerking wat die weerstoestande sou hê. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gistermiddag sy reënvalwaarskuwing van Vlak 2 na Vlak 4 verhoog. Die woordvoerder van die bestuursentrum, Charlotte Powell, sê tot dusver is geen beduidende voorvalle by die Sentrum aangemeld nie, hoewel hierdie situasie kan verander soos […]
# Die Stad Tshwane se Nooddienste doen ‘n beroep op gemeenskappe om bedag te wees op ‘n risiko van erge donderstorms met moontlike skadelike hael en wind. Die woordvoerder Lindsay Mnguni sê met die dalende temperature, maak baie inwoners staat op verhittingsmetodes soos gasverwarmers, konka’s, elektriese- en paraffienverwarmers, en oop vure om warm te bly:
# The City of Cape Town’s Disaster Risk Management Centre says it is monitoring for any impacts from the current weather forecast. The South African Weather Service ramped up its rainfall advisory from Level 2 to Level 4 yesterday afternoon. The city’s Disaster Risk Management Centre spokesperson Charlotte Powell says thus far, no significant impacts […]
# Die polisie in Mpumalanga is op soek na drie verdagtes nadat ‘n polisiebeampte gisteraand in Pienaar doodgeskiet is. Die polisiewoordvoerder, Jabu Ndubane, sê hulle is omstreeks nege-uur oor die voorval ingelig. Met hul aankoms het hulle die 34-jarige konstabel Donald Mathebula in sy privaat voertuig gevind. Hy is die hospitaal toe gehaas en met […]
# Mpumalanga police have launched a manhunt for three suspects following the fatal shooting of an on-duty police officer in Pienaar last night. Police spokesperson, Jabu Ndubane says police were alerted at around 9 pm. Upon arrival, they found the 34-year-old constable Donald Mathebula in his private vehicle. He was rushed to hospital, and declared […]