# Die uitvoerende burgemeester van die stad Ekurhuleni, Nkosindiphile Xhakaza, het onthul die stad betaal jaarliks sowat 12,7-miljoen-rand aan 17 geskorste amptenare. Hy het aan eNCA bevestig die betalings duur voort ondanks onopgeloste dissiplinêre sake, en beskryf dit as vrugtelose besteding. Xhakaza erken die metro befonds amptenare wat nie werk nie terwyl ondersoeke voortsleep. Hy […]
# KwaZulu-Natal se premier, Thami Ntuli, het inwoners tydens Afrikadagvierings in Durban gevra om Ubuntu en sosiale samehorigheid te bevorder te midde van groeiende spanning oor ongedokumenteerde migrante. Ntuli sê onwettige migrasie moet binne die wet aangepak word, en waarsku teen xenofobie. Hy het bevestig die regering betrek gemeenskappe met dialoog en verhoog ook grensveiligheidsmaatreëls. […]
# ActionSA gaan die Direktoraat vir Voorkeur-misdaadonversoeke vra vir ‘n strafregtelike ondersoek na Gautengse amptenare wat verbind word met die brand-herstelprojek in die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal. Matthew George van die party verwys na ‘n verslag van die Openbare Beskermer wat dui op wanadministrasie, onreëlmatige besteding, swak finansiële beheermaatreëls en moontlike oortredings van die […]
# KwaZulu-Natal premier Thami Ntuli has urged residents to promote Ubuntu and social cohesion during Africa Day celebrations in Durban, amid growing tensions over undocumented migrants. Ntuli says illegal migration must be addressed within the law, while warning against xenophobia. He confirmed government is engaging communities through dialogue and increasing border security measures. He added […]
# City Power sê hy begin betekenisvolle vordering toon met die vermindering van elektrisiteitsverliese in die Stad Johannesburg. Dit volg nadat verskeie ingrypings ingestel is. City Power gaan voort om inkomstebestuur te versterk, bedryfs-doeltreffendheid te verbeter en langtermyn netwerkvolhoubaarheid te ondersteun. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê elektrisiteitsverliese het afgeneem vanaf ongeveer 40,53-persent in […]
# ActionSA says it will approach the Directorate for Priority Crime Investigation to request a criminal probe into Gauteng officials linked to the Charlotte Maxeke Hospital fire repair project. The party’s Matthew George cites a Public Protector report alleging maladministration, irregular spending, poor financial controls, and possible breaches of the Public Finance Management Act. He […]
# Die ANC-veteraan Tokyo Sexwale kritiseer president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-skandaal en noem sy verduideliking kinderagtige onsin. Die voormalige hoof van die Staatsveiligheidsagentskap, Arthur Fraser, het die skandaal onthul, wat beteken dat Ramaphosa ‘n ampsklag-proses moet deurgaan. Sexwale het op die SMWX-potgooi bewerings bevraagteken dat onverklaarde Amerikaanse dollars wat op sy plaas gevind […]
# Die Kaapstadse polisie ondersoek ‘n vlaag skietvoorvalle oor die naweek waarin minstens 13 mense dood is. Woordvoerder Andrè Traut sê ses mans is in Makhaza en Endlovini dood, insluitend drie slagoffers in ‘n informele woning, en nog drie wat vanoggend in ‘n sjebien doodgeskiet is. Die motiewe word tans ondersoek. Woordvoerder Novela Potelwa het […]
# South African Health Products Regulatory Authority has shut down an illegal weight-loss drug manufacturing plant in Silverton, Pretoria, after complaints about unregulated production. The facility was found to be manufacturing semaglutide and tirzepatide without proper authorisation. Spokesperson Mokgadi Fafudi says inspectors, together with the South African Pharmacy Council, discovered unaccounted active ingredients and finished […]