Skip to content

Dumisani Khumalo en Nhlanhla Mkhwanazi ingeroep om te help met ondersoek na Ekurhuleni-moorde [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en die polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, is ingeroep om te help met die ondersoek na die Ekurhuleni-moorde. ‘n Hoëvlak-, multidissiplinêre span is aangewys om die moorde op nege vroue te ondersoek. Terselfdertyd het die polisie ‘n beloning van 400-duisend-rand uitgeloof vir inligting wat kan help met die ondersoek. Die waarnemende minister van Polisie, Feroz Cachalia, sê beide menslike en finansiële hulpbronne word ingespan om ‘n deurbraak te maak:

ENG CachaliaOnSafety