# The DA is calling for deeper cuts to red tape delaying renewable energy projects. According to the party, the Western Cape is working to speed up environmental approvals, but national rules are still too strict, and some projects take too long to process. The DA’s Dave Bryant wants a formal deal with the national […]
# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het aansoeke van voormalige president Jacob Zuma en die Franse wapenmaatskappy, Thales, om hul wapentransaksie-korrupsieverhoor te staak, van die hand gewys. Zuma en Thales staan tereg op aanklagte van korrupsie, bedrog, afpersing en geldwassery wat verband hou met die wapentransaksie van 1999 van multimiljard-rand. Regter Nkosinathi Chili het in sy […]
# The High Court in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal has dismissed applications by former president Jacob Zuma and French arms company Thales to have their arms deal corruption trial thrown out. Zuma and Thales face charges of corruption, fraud, racketeering, and money laundering linked to the 1999 multi-billion-rand arms deal. Delivering his ruling, Judge Nkosinathi Chili […]
# Die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein het beslis dat die uitlewering van Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, onwettig was, en dat die hof geen jurisdiksie het om haar te verhoor in die asbesdak-korrupsiesaak nie. Regter Philip Loubser het bevind dat die Staat die Amerikaanse owerhede mislei het, en Cholota valslik uitgebeeld het […]
# The Free State High Court in Bloemfontein has ruled that the extradition of Ace Magashule’s former PA, Moroadi Cholota, was unlawful and that the court has no jurisdiction to try her in the asbestos corruption case. Judge Philip Loubser found that the State misled US authorities, falsely portraying Cholota as a fugitive. The judge […]
# ʼn Gegradueerde van die Universiteit van Pretoria, Dian Meintjes, hoop sy navorsing sal bydra om bekostigbare, veilige en doeltreffende funksionele elektriese stimulasiestelsels te ontwikkel wat paraplegiese pasiënte se beweeglikheid gedeeltelik kan herstel. Die 22-jarige Meintjies het vir sy finalejaar-navorsingsprojek daarop gefokus om mense met beweeglikheidsprobleme in laer ledemate, en veral parapleë, se lewensgehalte te […]
# University of Pretoria graduate, Dian Meintjes, is hoping his research will contribute to the development of affordable, safe and effective functional electrical stimulation systems that can restore partial mobility in paraplegic patients. For his final-year research project, the 22-year-old focused on improving the quality of life for individuals who have lower-limb mobility difficulties, specifically […]
# ActionSA sê die Onafhanklike Polisieondersoek-direktoraat het 30 dae uitstel gevra vir die party se aansoek volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Die PAIA-aansoek vra die bekendmaking van die OPOD-verslag oor die presidensiële beskermingseenheid se betrokkenheid by die Phala Phala-diefstalsaak in 2020. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het die verslag […]
# Die Tshwane-universiteit vir Tegnologie se Breytenbach-teater gaan later die maand weergalm met ‘n opvoering van Echoes of Ubuntu- Rhythm of African Unity. Dit is ‘n lewenskragtige multidissiplinêre produksie wat tradisionele danse, musiek en drama vermeng om die ryk kulturele uitdrukking van amaZulu, amaXhosa, amaNdebele, Maswati, Vatsonga, Basotho, Batswana, Bapedi en Vhavenda te verken. Die […]