# The City of Cape Town says a recent incident involving an infant found in the care of an intoxicated father highlights the harmful effects of alcohol abuse. On Sunday night, law enforcement officers rescued the child during a traffic stop in Delft and handed the infant over to social workers. Mayoral committee member for […]
# The DA in the Western Cape says the fatal shootings that claimed four lives in Lwandle over the weekend highlight the urgent need for a permanent police station and a permanent provincial police commissioner. The party’s Benedicta van Minnen says the community remains under-resourced, with policing services operating from a former RDP house instead […]
# The Department of Trade, Industry and Competition will host an Essential Oils Conference in Pretoria this week to boost South Africa’s competitiveness in the fast-growing global market. The two-day event brings together producers, exporters, investors and researchers to explore opportunities in natural and sustainable products. The Government says South Africa’s rich biodiversity offers strong […]
# Rise Mzansi has called for urgent intervention after workers at several Pikitup depots in Johannesburg reportedly downed tools over the employment status of casual workers. The party accuses the waste company’s management of failing to honour agreements and maintain safe staffing levels. Rise Mzansi’s Mabine Seabe has urged management to engage workers in good […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die noodlottige skietvoorvalle wat oor die naweek vier lewens in Lwandle geëis het, beklemtoon die dringende behoefte aan ‘n permanente polisiestasie en ‘n permanente provinsiale polisiekommissaris. Benedicta van Minnen van die party sê die gemeenskap het steeds nie genoeg hulpbronne nie, met polisiëringsdienste wat vanuit ‘n voormalige RDP-huis […]
# Die Stad Kaapstad sê ‘n onlangse voorval met ‘n baba wat in die sorg van ‘n dronk pa gevind is, beklemtoon die skadelike gevolge van alkoholmisbruik. Wetstoepassers het die kind Sondagaand by ‘n verkeerspunt in Delft gered en die baba aan maatskaplike werkers oorhandig. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê alkoholmisbruik […]
# Rise Mzansi vra dringende ingryping nadat werkers by verskeie Pikitup-depots in Johannesburg na berig word ophou werk het oor die indiensnemingstatus van tydelike werkers. Die party beskuldig die bestuur van die maatskappy hulle kom nie ooreenkomste na en handhaaf nie veilige personeelgetalle nie. Mabine Seabe van Rise Mzansi het die bestuur versoek om in […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging hou hierdie week ‘n konferensie oor vlugtige olies in Pretoria om Suid-Afrika se mededingendheid in hierdie vinnig-groeiende wêreldmark te versterk. Die tweedaagse geleentheid bring produsente, uitvoerders, beleggers en navorsers bymekaar om geleenthede in natuurlike en volhoubare produkte te verken. Die regering sê Suid-Afrika se ryk biodiversiteit bied […]
# Die Universiteit van KwaZulu-Natal het die hereksamen van verskeie grade vir toelating tot die regsberoep tot Donderdag uitgestel, ná ‘n tussentydse KwaZulu-Natalse Hooggeregshofbevel. Die herskrywings weens die uitlek van eksamenvraestelle, sou vandag begin. Die hof het die universiteit se senaat gelas om nuwe datums vas te stel, maar het nie die eksamen gekanselleer nie. […]