# Die vakbondfederasie SAFTU sê die naweek se noodlottige motorongelukke is ‘n herinnering aan die voortgesette nasionale padsterfte-krisis. ‘n Botsing tussen drie voertuie op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap het 21 lewens geëis, terwyl agt mense dood is in ‘n botsing op die N17-tolpad naby Ermelo in Mpumalanga. Asive Dyani […]
# ANC national chairperson Gwede Mantashe says union federation COSATU must work to resolve its internal matters at it’s 15th national congress. The congress descended into chaos in Midrand, Johannesburg, yesterday due to infighting and the suspension of deputy president Mike Shingange. NEHAWU withdrew its support for Shingange despite being the union’s president, while NUM, […]
# KwaZulu-Natal MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Thulasizwe Buthelezi, is warning residents to brace for severe thunderstorms and heavy rain in parts of the province today. The South African Weather Service has issued a Level Two warning for severe thunderstorms, heavy downpours and strong winds. The department’s spokesperson, Siboniso Mngadi, says MEC Buthelezi […]
# Die Forum for South Africa het kommer uitgespreek oor die ontdekking van die liggame van vyf vroue in Kemptonpark, Ekurhuleni, en sê die lewens van vroue moenie statistiek word nie. Die polisie het ‘n multidissiplinêre span saamgestel om moontlike skakels tussen die gevalle te ondersoek. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê wetstoepassingagentskappe […]
# Die DA in Tshwane sê hy is gekant teen die omskep van bestaande gemeenskapgeriewe vir sport en ontspannning in ‘n hervestigingkamp. ‘n Uitspraak van die Appèlhof het die weg gebaan vir die uitsetting van die inwoners van die Melgisedek-gebou. Die Stad Tshwane beplan om die informele inwoners in ‘n tydelike tentekamp in Gezina te […]
# Union federation SAFTU says the weekend’s deadly accidents are a reminder of the continuing national road death crisis. A crash on the N1 between Prince Albert Road and Leeu-Gamka in the Western Cape claimed 21 lives, while in Mpumalanga, eight people were killed on the N17 toll road near Ermelo. SAFTU’s Asive Dyani says […]
# The Forum for South Africa has expressed concern at the discovery of the bodies of five women in Kempton Park, Ekurhuleni, saying the lives of women cannot become statistics. Police have deployed a multidisciplinary team to investigate possible links between the cases. The forum’s leader, Tebogo Mashilompane, says law enforcement agencies need to strengthen […]
# Die EFF sê hy verwerp ‘n polisiekultuur wat die verdwyning van vroue as ‘n nie-dringende en gewone saak beskou totdat families en gemeenskappe genoeg druk op hulle plaas om te reageer. Dit volg op die ontdekking van die liggame van vyf vroue in Kemptonpark, Ekurhuleni, oor die afgelope twee maande. Die EFF sê meer […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy gaan die gemeenskappe van Gezina en Capitalpark help om te keer dat hulle in misdaadvervuilde gebiede ontaard. Die metro gaan binnekort onwettige inwoners van die berugte Melgisedeksentrum na ‘n tydelike tentedorp in Capitalpark verskuif nadat die Appélhof ‘n tweede aansoek van Regslui vir Menserege afgekeur het om […]