# Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op inwoners om te help om riool-oorloop in hul woonbuurte te verminder deur te kyk of reënwatergeute korrek aan stormwaterdreine gekoppel is en nie aan die rioolstelsel nie. Tydens swaar neerslae kan watervloei uit geute wat verkeerd gekoppel is, die rioolnetwerk oorstroom, wat lei tot riool-oorloop in strate, […]
# The City of Cape Town is calling on residents to help reduce sewer overflows in their neighbourhoods by checking that rainwater gutters are correctly connected to stormwater drains and not the sewer system. During heavy rainfall, water ingress from gutters that are incorrectly connected can overwhelm the sewer network, leading to sewage overflows into […]
# Wes-Kaapse polisiespeurders verbonde aan die Provinsiale Eenheid vir Ernstige en Geweldsmisdaad volg leidrade op in verband met ‘n driedubbele moord in Mfuleni. Polisiewoordvoerder, Andrè Traut, sê die slagoffers, drie mans tussen 21 en 40 jaar oud, is Saterdagoggend met skietwonde in ‘n plakkershut in die Covid-informele nedersetting gevind. Hy sê ‘n voorlopige ondersoek dui […]
# Die Wes-Kaapse polisie ondersoek twee moordklagtes en twee van poging tot moord in Portlands, Mitchells Plain. Die polisiewoordvoerder, Frederick Van Wyk, sê dit volg na ‘n skietvoorval Vrydagaand in San Franciscostraat, waar twee mans van 21- en 22-jaar oud doodgeskiet en ‘n 26-jarige man gewond is. Hy sê nog ‘n 21-jarige man is nie […]
# Die GOOD-party sê die onlangse oorstromings regoor Kaapstad het weereens sistemiese probleme in die stad se infrastruktuur-onderhoud blootgelê, veral die stormwater-dreineringsnetwerk. Siyabulela Mamkeli van GOOD sê terwyl swaar reënval alle gebiede raak, is die gevolge daarvan oneweredig ernstig in townships, informele nedersettings en die Kaapse Vlakte, waar infrastruktuur en behuising swakker is:
# Die Wes-Kaapse Provinsiale Rampbestuursentrum bly op hoë gereedheidsgrondslag terwyl slegte weersomstandighede voortduur. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bevestig dat nog koue, nat en winderige weer op pad is, met reënval van tien- tot 20-millimeter wat in verskeie gebiede verwag word, veral in bergagtige streke. Die woordvoerder van die Departement van Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, […]
#Western Cape police are investigating two counts of murder and two counts of attempted murder in Portlands, Mitchells Plain. Police spokesperson, Frederick Van Wyk says this followed a shooting incident on Friday night at a premises in San Francisco Street, where two males aged 21 and 22 were shot and fatally wounded and a 26-year-old shot and […]
# Western Cape police detectives attached to the Provincial Serious and Violent Crime Unit are following up on leads related to a triple murder in Mfuleni. Poice spokesperson, Andrè Traut says the victims, three men aged between 21 and 40, were found with gunshot wounds inside a shack in the Covid informal settlement on Saturday morning. He […]
# The GOOD Party says the recent flooding across Cape Town has once again exposed systemic issues in the City’s infrastructure maintenance, particularly the stormwater drainage network. GOOD, Siyabulela Mamkeli says while heavy rainfall affects all areas, its consequences are disproportionately severe in townships, informal settlements, and the Cape Flats, where infrastructure is less robust […]